Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Resting Place Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosboksingel 15, Elandia, Maokeng (Kroonstad), 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 44)

Beskrywing

The Resting Place Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se erf in Elandia en dit bied rustige, gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met basiese DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

The Resting Place Cottage is gerieflik naby winkels en restaurante geleë, wat dit 'n ideale opsie vir besoekers maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 44 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bosboksingel 15, Elandia, Maokeng (Kroonstad), 9499, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 44)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 44)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosboksingel 15, Elandia, Maokeng (Kroonstad), 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe06bae52f5cbf79f3af998bd579246f7484fdca547318e0c94584795d5ce42cccc45b8ba27201223508158f916dcd060ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 44) 15 Bosbok Crescent Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.631806756201 27.239522086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang