Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Roaches

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir The Roaches
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maliehe R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Maliehe R

Excellent place to be.

It was great to be at the Roaches. The place is safe and quiet.

Suprisa M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suprisa M

Excellent.

Baie netjiese plekkie, baie vriendelike en behulpsame eienaars. Goed toegerus met ekstras soos koffie en DStv. Sal definitief aanbeveel.

Nathi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathi S

Excellent

Best place, excellent service and value for money.

Adrian D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Amazing value for money.

My wife and I absolutely loved our stay there. Our hosts were always ready if we needed anything and the unit was well equipped. We will definitely stay there again!

The Roaches se terugvoer

So thrilled your stay with us was worth it - despite the unseasonal heat! We look forward to you being "released" from Gauteng and able to travel again soon.

The Roaches
Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Above and beyond.

Wow. I've travelled quite a bit and the stay at the roaches was the best by far. Jane goes above and beyond. Our stay was for 5 days. Our bedding and towels were changed, there was more than enough tea, coffee, sugar and milk for our stay. Home made rusks. Chocolates everywhere. Very private and safe parking. Thank you Jane.

The Roaches se terugvoer

So thrilled that you had a good stay, Jenny. We look forward to hosting you again when you're next in our neck of the woods. Stay safe.

The Roaches
Philip P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

The best.

So much attention to detail, stuff in fridge, sweets all over, coffee etc. plugs with adapters, DStv etc. Brilliant.

Johann B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Heerlik.

Vriendelike ontvangs, eenheid baie netjies en modern, vol DSTV pakket.

Arina M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina M

Fantastiese ervaring!

Gasvrou Jane het uit haar pad gegaan om my welkom te laat voel. Ruim, netjiese en veilige wooneenheid. Funksioneel ingerig, gefokus op die gas se behoeftes. Vele verrassings waarvan vars volroommelk saam met geurige koffie die hoogtepunt was. Sien julle weer!

The Roaches se terugvoer

Ons kan ook nie sonder goeie koffie regkom nie! Ons sien uit om julle weer hier in Witrivier te sien!
Bly veilig,
Jane

The Roaches
Marelize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Puik.

Baie netjies. Vriendelik diens. Privaat. Heerlik groot kamer.

Nathi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathi S

Excellent place to stay in White river. Value for money.

Definitely going back for my next visit. Very close to CBD as well. Thank you very much.

The Roaches se terugvoer

We loved having you to stay and we look forward to seeing you again! Stay safe, Jane

The Roaches
Eileen M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Baie netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik, vyfster.

Thys B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Baie goed uiteengesit.

Privaat toegang met elektriese sekuriteitshek en alarmstelsel. Baie netjiese binne en Jane het aan alles gedink. Baie lekker, sal weer hier oorslaap.

Lynette E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Baie aangenaam om daar te bly.

Ons het soos konings gebly. Luukse akkommodasie teen 'n baie lae tarief. Baie meer gekry as wat ons verwag het. Baie smaakvolle eenheid. Vriendelike gasvrou. As ons weer in Witrivier moet oorbly sal ons op geen ander plek wil bly nie. Sal The Roaches vir seker by al ons vriende aanbeveel.

Lia R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lia R

The Roaches is a very pleasant stay with a friendly, helpful host.

Such an enjoyable stay, the apartment is cleaned to high standards daily, the host is very friendly, but not intrusive and always a phone call away. An ideal spot to use as a base while exploring the Lowveld and the information file available is super useful.

Gert B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Baie netjies en net wat ek benodig het.

Het kontak met ons gehou, hartlik ontvang, ons ingelig waar wat is en bevestig as ons iets benodig sal hulle dadelik beskikbaar wees.

Lenore C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore C

Uit die boeke! Lekker gesellig met als wat nodig is.

Ongelooflik lekker gebly. Baie rustig en veilig gevoel. Al die klein ekstra goedjies was aangenaam en het ons welkom laat voel.

Tommy T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy T

Ons het heerlik gekuier by Roaches.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer van die staanspoor af tuis gevoel. Dit was super netjies en gerieflik. Die goedjies wat uitgesit is vir die kontinentale ontbyt was meer as wat ons kon gebruik en die lekkergoedjies om aan te peusel was heerlik. Lekker geslaap en gekuier. Sal dit enige dag aanbeveel en as ons weer in die omgewing is sal dit ons keuse vir verblyf wees.

Theresa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Werklik uitmuntende verblyf.

Die skoonste, veiligste en netjiesste plek waar ek al ooit gebly het. Baie gawe en vriendelike gasvrou. Kombuis met groot verskeidenheid koffie, kase en nog vele meer. Beslis die geld werd, sal weer daar tuisgaan as ek in Witrivier is.

The Roaches se terugvoer

Ons was so bly om te kon help, verral met die jong sport sterre! Vir ons is Witrivier die mooiste dorpie, en ons sien uit om julle weer hier by ons to sien.

The Roaches
Tristan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan S

Diens waar hul omsien na jou as mens! Baie skoon.

Ongelooflike, vriendelike diens waar na jou omgesien word. Baie luuks en skoon.

The Roaches se terugvoer

Dankie vir die gawe sentiment! Ons hoop on julle weer gou terug te sien hier in Witrivier!

The Roaches
Barbara M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Absolutely stunning, best place I've ever stayed at!

Wow! Cosy, yet delightful and stacked to the brim with unexpected little surprises. The host, Jane, was very pleasant and inviting. The kitchen was stacked and had everything you wouldn't even have thought about. The bedroom and bathroom was clean and inviting! Wish we stayed longer!

The Roaches se terugvoer

Hi Barbara and Shane,
We're hoping that next time you're up here you make us top priority and not a last minute call, my nerves on your behalf! We loved having you, and there are loads more spoils waiting.
Take care always,
Jane

The Roaches
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 30, King's View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVDvzOyMwLOQba6QIc6aszbnMSDGGaDWSQ6qjPjiIK2RB5ceT8g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 30 Kiaat Road King's View 1240 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.321893003252 31.014016093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang