The Rock
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anschen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Whilene V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice quiet area.
Elmarie K - Apr 2024
Algehele gradering
Nee ons het nie lekker gebly nie.
The Rock se terugvoer
Goeiedag Elmarie,
Ek is so jammer om te hoor jul was nie gelukkig by The Rock nie. Ek het werklik uit my pad uitgegaan om vir jul die tyd so aangenaam moontlik te maak. Al wat fout was waarvan ek bewus was, was dat die gasgeyser besluit het om te breek terwyl hy 'n maand vooraf wel gediens was. Ek het dit so aan jul verduidelik en selfs my huis vir jul oopgelaat om te kom en gaan soos jul wil terwyl ek nie hier was nie. As jul met my persoonlik dit opgeneem het, sou ek selfs sover gegaan het om van jul geld terug te betaal (wat ek ook aangebied het, maar dit was van die hand gewys). Ek is ook glad nie bewus daarvan dat jul gekla het oor die boom wat glo te laag was en jul motor beskadig het nie. Werklik jammer om te hoor van jul ontevredenheid so lank na die tyd, ek sou graag dit wou vergoed, maar dis nou te laat, die skade aan my instansie is klaar gedoen. Ons gaste bly gewoonlik baie lekker en is gewoonlik die beste, al wat ek kan doen is verskoning aanbied. Vriendelike groete. Eienaar.
Anton G - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
The Rock se terugvoer
Dit was my plesier om jul te kon ontmoet. Ek spog altyd met die beste gaste wat 'n gasvrou voor kan vra. Kom gerus weer.
Alicia R - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye mense.
The Rock se terugvoer
Dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en jul vriendelikheid staan beslis uit. Julle is altyd welkom by The Rock en in Hermanus.
Stephanie M - Sep 2022
Algehele gradering
Value for money with a beautiful location.
The Rock se terugvoer
Thank you Stephanie. It was a pleasure to have the 3 of you here. Please come again.
Monica S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome, lots of fun with the kids.
The Rock se terugvoer
Baie dankie Monica. Jy en jou gesin was 'n vreugde om te huisves. Die kinder maatjies was so bly om saam te kon kom met hul ouers. Ons sien uit om jul weer eendag te ontvang.
Eldrid G - Okt 2020
Algehele gradering
Het dit baie geniet
Spasie A - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
The Rock se terugvoer
Dit was vir my net so 'n plesier om julle twee vriendelike mense te ontmoet en ek waardeer jul boodskap net so baie. Dis gaste soos julle wat ons bedryf die moeite werd maak. Ons hoop om jul sommer gou weer te sien. Baie dankie.
Antoinette L - Sep 2020
Algehele gradering
Everything you need.
The Rock se terugvoer
Thank you for the lovely review, Antoinette. You were the first guest after the lockdowns were eased and I must say that the place was mostly closed for a long time and therefore the slight musty smell. Sorry to hear it was a problem, I'm sure next time will be perfect.
Kelly S - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely stay
The Rock se terugvoer
Thank you for a lovely review, Kelly.
Luca M - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic really enjoyed it.
Abigail S - Nov 2020
Algehele gradering
Breathtaking.
The Rock se terugvoer
Kom gerus weer, julle is altyd welkom by ons. Ek waardeer jul mooi woorde oor die verblyf, intussen het ons die eenheid baie mooi opgeknap en het selfs sonkrag bygekry.
Roline K - Jan 2020
Algehele gradering
It was very nice, thanks to Anschen.
Warren P - Mrt 2019
Algehele gradering
It was wonderful!
The Rock se terugvoer
Dear Warren,
Thank you so much. It was such a pleasure to meet you guys. I really appreciated having you as my guests.
Please come again soon and next time, stay a while longer.
Warm regards,
Anschen
Tersha K - Jan 2019
Algehele gradering
Beste rusplekkie, wat 'n edelsteen!
Lees meerThe Rock se terugvoer
Dit was regtig net 'n plesier om julle as gaste te verwelkom. Jul was al voorheen hier vir langer en dis altyd lekker om ou gesigte te ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.
Carla H - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
June M - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Gerhardus E - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, veilige akkommodasie binne loopafstand van die kus wandelpad.
The Rock se terugvoer
Julle was die perfekte gaste en ons is bly dat jul besluit het om by ons plekkie te begin. Min mense besef hoe naby aan die rotspaaie en walvisse is nie. Kom gerus weer. Walvis seisoen is vanaf Julie hier!
Ivanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir naweek maar sal nie vir langer aanbeveel.
The Rock se terugvoer
Dankie vir u resensie. Dit word altyd waardeer. Daar is paar plekkies in Hermanus wat heelwat duurder is as Cottage-on-the-Rock en wat u 2 hondekinders ook terselfdertyd sal kan akkommodeer soos wat ons gedoen het. Miskien kan u volgende keer moontlik liewer so ‘n groter plek oorweeg. Cottage-on-the-Rock is vanaf datum egter nie meer beskikbaar as diere-vriendelike vakansieverblyf nie. Ons wil geen gaste enige ongerief veroorsaak nie. Vriendelike groete. Anschen duplessis
Sue H - Mei 2018
Algehele gradering
'n Lekker langnaweek.
The Rock se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Sue. Dit is altyd lekker om gaste te kry wat pragtige, opgeleide hondjies het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Cottage-on-the- Rock
Annetjie S - Apr 2018
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek.
Lees meerThe Rock se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Annetjie. Ons strewe altyd daarna om vir ons gaste ‘n veilige en rustige omgewing te skep waar hul lekker en gemaklik kan kuier. Dis altyd lekker om die honde maatjies te verwelkom. Kom gerus weer.
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig.
The Rock se terugvoer
Goeiedag Johan,
Ek neem kennis van u klagtes oor parkering, die alarm, en buiteligte.
Wat parkering aanbetref: Nicola, die dame wat op die perseel woon, is my persoonlike plaasvervanger om gaste te ontvang aangesien ekself soms oorsee is en ook op 'n ander dorp woon en dus nie self die sleutel kan oorhandig nie. Toe sy die sleutel oorhandig het en u kwitansie gegee het, het sy wel aan u die opsie gegee om parkering agter geslote hekke te neem teen 'n minimale fooi wat aan haar betaalbaar is.
Wat die alarm aanbetref: Die alarm het sy eie klank en die alarmmaatskappy doen hul eie ding. Die alarm sit agter en dis hoe dit is. Ons is van die min gasteplekke wat wel alarms het en ek kan nie die alarm harder maak of skuif nie, dit sal regulasies van wooneenhede oorskry.
Wat ligte voor die kothuis aanbetref: Saar is wel solarliggies wat die paadjie verlig in aanloop na die kothuis. Ons sal oorweeg om 'n ander lig aan die voorhekkie aan te bring - dankie vir u voorstel.
Wat die breekskade fooi aanbetref: Dankie dat u u bankbesonderhede aan my gestuur het op 16 Mei 2018 sodat ek dit kan terugbetaal aan u. Aangesien u in Windhoek woon, kan ek nie waarborg hoe lank dit sal neem om u te bereik deur die bankkanale nie.
Alhoewel u resensie welkom word, wil ek benadruk dat ongeag van die feit dat ons altyd daarna streef om elke gas se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, kan ons ongelukkig nie almal tevrede stel nie.
Ons vertrou u vind dit in orde so.
Groete,
Mev. du Plessis
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang