Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rock

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Whilene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Nice quiet area. Place was clean, neat and fully equipped with necessary appliances. Great area, close to shops and restaurants. We enjoyed our stay and will definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Nee ons het nie lekker gebly nie. Toegang by hoofhek is probleem: groot, lae boom wat ons voertuig bekadig het.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Anschen
The Rock
Goeiedag Elmarie, Ek is so jammer om te hoor jul was nie gelukkig by The Rock nie. Ek het werklik uit my pad uitgegaan om vir jul die tyd so aangenaam moontlik te maak. Al wat fout was waarvan ek bewus was, was dat die gasgeyser besluit het om te breek terwyl hy 'n maand vooraf wel gediens was. Ek het dit so aan jul verduidelik en selfs my huis vir jul oopgelaat om te kom en gaan soos jul wil terwyl ek nie hier was nie. As jul met my persoonlik dit opgeneem het, sou ek selfs sover gegaan het om van jul geld terug te betaal (wat ek ook aangebied het, maar dit was van die hand gewys). Ek is ook glad nie bewus daarvan dat jul gekla het oor die boom wat glo te laag was en jul motor beskadig het nie. Werklik jammer om te hoor van jul ontevredenheid so lank na die tyd, ek sou graag dit wou vergoed, maar dis nou te laat, die skade aan my instansie is klaar gedoen. Ons gaste bly gewoonlik baie lekker en is gewoonlik die beste, al wat ek kan doen is verskoning aanbied. Vriendelike groete. Eienaar.

Anton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ons het tuis gevoel. Anchen was baie behulpsaam en die plek is mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Dit was my plesier om jul te kon ontmoet. Ek spog altyd met die beste gaste wat 'n gasvrou voor kan vra. Kom gerus weer.

Alicia R
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Wonderlike, gasvrye mense. The Rock Selfsorg het al ons verwagtinge oortref. Bonus was die feit dat die eenheid sonkrag gehad het toe dit beurtkrag was. Ons sal definitief weer van die eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en jul vriendelikheid staan beslis uit. Julle is altyd welkom by The Rock en in Hermanus.

Stephanie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Value for money with a beautiful location. The Rock Selfsorg is perfectly clean and convenient and located in a beautiful suburb of Hermanus, just a short walk from the scenic cliff trail. We were welcomed with friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Thank you Stephanie. It was a pleasure to have the 3 of you here. Please come again.

Monica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Awesome, lots of fun with the kids. The host was very friendly. Her service is excellent. The accommodation is very safe and secure and that's what we wanted with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Baie dankie Monica. Jy en jou gesin was 'n vreugde om te huisves. Die kinder maatjies was so bly om saam te kon kom met hul ouers. Ons sien uit om jul weer eendag te ontvang.

Eldrid G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Het dit baie geniet Baie vriendelike mense

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spasie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Dit was verskriklik lekker. Anschen is 'n vrou so na aan my hart. Sy het ons tuis laat voel nog voor sy ons ontmoet het. Sy het so 'n warm hart teenoor mense en haar diens is 'n bewys daarvan. As ek kon sou ek The Rock meer as 100% wou gee. Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad, baie dankie Anschen, jy is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Dit was vir my net so 'n plesier om julle twee vriendelike mense te ontmoet en ek waardeer jul boodskap net so baie. Dis gaste soos julle wat ons bedryf die moeite werd maak. Ons hoop om jul sommer gou weer te sien. Baie dankie.

Antoinette L
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Everything you need. I only stayed for two days - had a few medical procedures at the Hermanus MediClinic and The Rock was perfect in location and comfort - it had everything I needed and Anschen communicated very well. I would definitely recommend staying at The Rock. Minor detail - there was a slight musty smell but this is to be expected for seaside cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Thank you for the lovely review, Antoinette. You were the first guest after the lockdowns were eased and I must say that the place was mostly closed for a long time and therefore the slight musty smell. Sorry to hear it was a problem, I'm sure next time will be perfect.

Kelly S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Lovely stay I would recommend this place to anyone its just perfect we really did have a lovely stay its definitely value for money private and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anschen
The Rock
Thank you for a lovely review, Kelly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anschen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA774fbca6155003551672f96bc84e70255e97aa781bf29b133ec1f4643d0dbe24ef9e76e9ae784e1ec4593d0bf9c03aa5ea52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 47 Rocklands Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427295 19.228334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang