Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rockwell on Prestwick

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
1 Bed Rockwell
Vanaf
Vanaf R2 963
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

1 Bed Rockwell het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas met 'n elektroniese kluis, asook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, kookgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die oorkantste leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en de sitarea het 'n plasma-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig. Die gebou het ook 'n binneswembad en gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n lessenaar en aangewese parkeerplekke wat met afstandbeheertoegang werk.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bepalings en Voorwaardes:
- Let asb. op dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte gedurende spitsseisoen is.
- Die agent vereis jou kredietkaartbesonderhede en 'n deposito van 50% van die totale bedrag om die bespreking te bevestig.
- Die In The City-agentskap sal aan jou 'n tweede bevestiging stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en aan te dui hoe jy die balans moet betaal.
- Die In The City-agentskap vereis die balans voor die inklokdatum.
- Die In The City-agentskap vereis 'n kredietkaart-afdruk wanneer jy inklok wat hulle sal hou as 'n 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 207
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alfred- en Prestwich-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe087d36f9356c1f6595fe19ccd0b53eb38258abf3d98ee67afaf26e0ae3bb6b8d74dafd519874be69aee1a7ac1a9d44eb14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 207 per nag (plek vir 2) Corner of Alfred and Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915104575225 18.419263965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang