Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rockwell on Prestwick

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alfred- en Prestwich-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 207 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rockwell on Prestwick Woonstel bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern geleë. Die gebou is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe.

Verblyf is beskikbaar in die 1 Bed Rockwell en in die Penthouse RW - Bray. 1 Bed Rockwell het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n ingeboude kas met 'n elektroniese kluis, asook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, kookgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus.

Penthouse RW - Bray is 'n woonstel op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en toegang tot 'n tweede, aparte badkamer.

Die gebou is naby verskeie kuierplekke, restaurante en museums geleë en die KIKS, Kunstekaap, Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront is net 'n kort entjie se ry van die gebou af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Alfred- en Prestwich-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 207
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 207
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alfred- en Prestwich-straat, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe087d36f9356c1f6595fe19ccd0b53eb38258abf3d98ee67afaf26e0ae3bb6b8d74dafd519874be69aee1a7ac1a9d44eb14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 207 per nag (plek vir 2) Corner of Alfred and Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915104575225 18.419263965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang