The Sails G7-10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geraas word nie in enige van die gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 22:00 en 05:00.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Die maksimum hoeveelheid gaste wat toegelaat word mag nie oorskry word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat, en nie binne die woonstel of gemeenskaplike areas van die gebou, soos die gang en parkeerterrein, nie.
Gaste mag slegs die woonstel gebruik om vakansie te hou. Indien die woonstel deur sakereisigers gebruik word, mag gaste dit nie gebruik om hul besigheid te adverteer in enige vorm in die gebou of op die perseel nie.
Die woonstel mag nie gebruik word vir enige besigheid waar handel betrokke is nie.
Alkohol mag nie in die gemeenskaplike areas van die gebou, soos die gang, parkeerterrein en hysbak, gedrink word nie.
Voertuie wat by die verkeerde parkeerplekke parkeer is, sal vasgeklamp word met ’n R500 fooi om die klampe te verwyder.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of uitsetting as hulle nie by die reëls hou nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang