Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sails G7-10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sails Penthouse G7-10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel in die The Sails-woonstelkompleks op Durban se Point-waterfront. Die woonstel bied 'n uitsig oor die hawe en gaste het toegang tot 'n lieflike daktuintjie.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ekstra groot koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n slim-TV in die sitarea en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek en daar is 'n gimnasium en 'n swembad in die gebou.

Die woonstel is naby uShaka Marine World en die strand. Daar is 'n aantal goeie restaurante in die omgewing en Maha Kafee is net 'n kort entjie se stap ver. Die woonstelgebou is ook net 'n kort entjie se ry vanaf die Internasionale Konferensiesentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kale Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA301e6f0f2a3d74bb1f70a9268268353336122d2479a330aa29159bac59a839eb91cf97ddff014f42f57ef98b7d89bec4c582?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 Timeball Boulevard Point Waterfront 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.871392674134 31.049966953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang