Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lux @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Nico V
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekke plek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meranda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lieflike oornag stop! Alles wat mens benodig in 'n mooi, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige rustige plekkie. Skoonpa saam met sy hond gereis. Plekkie was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Goeie rusplek na 'n baie lang dag op die pad. Goed ontvang, alles was reg, skoon en netjies. Lekker geslaap en hondjies kon heerlik op die grasplek baljaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Karoo night sky and sunrise are amazing. The Karoo night sky is amazing. Accommodation was as per website description. Check-in is very quick and simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Veilig & rustig. Baie rustig en veilig, net wat 'n mens nodig het. Als was perfek gewees!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Good place to overnight enough route JNB to CPT. Pleasant overnight stop. Convenient and full of character.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Heerlik rus vir jou siel. Baie lekker en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franciscus H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Nie eerste keer nie en definitief nie laaste keer nie. Uitstekende diens van Karen van Lucerne Lodge, soos altyd. Padstal het genoeg vir selfsorg - eenheid is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis D
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Vir 'n egte Karoo-gevoel afsaal - for Fox's sake, stop by The Shed. The Shed was netjies, skoon en 'n welkome stop na 'n lang dag op die pad. Ons wou die Karoo rondom ons ervaar en ons kon dit beslis voel, ruik en die stilte waardeer. Die eenheid was voldoende toegerus om etes voor te berei. Dit het warm storte gebied, gemaklike sitplek binne en buite en heerlike gemaklike, kraak-skoon beddens vir 'n goeie nagrus ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 235

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASryzjqk9oGJjwXQ9F7FhNhHm7o840K8n6lZeUt30dokAT1aD6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.231 22.806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang