Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lux @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Lux @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge is 'n lieflike grasdak-chalet in die pragtige, kalm Groot-Karoo langs die N1 in Beaufort-Wes. Dit is 'n skaapplaas waar gaste amper so tuis soos by die huis sal voel.

Verblyf word in 2 De Lux-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Elke eenheid het 2 dubbelbeddens en privaat badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitareas het rusbanke en lei na die buite-areas met privaat braai-areas.

Daar is 'n padstal en 'n slaghuis op die perseel. Die winkel verkoop die bekende Karoo-olywe, ingelegde knoffel en verskillende konfyte en ingelegde vrugte. Ons slaghuis verkoop ons bekende biltong, droëwors en Karoo-lam.

Gedurende die seisoen kan etebestellings geplaas word. Die verblyf bied skaaptjops, wors, slaaie en braaibroodjies. Vuurmaakhout is op aanvraag beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nico V
5.0
Lekke plek. Het baie lekker gebly.
Mei 2024
Meranda V
Saam met vriende
5.0
Lieflike oornag stop! Alles wat mens benodig in 'n mooi, veilige omgewing.
Apr 2024
Charlotte E
5.0
Pragtige rustige plekkie. Skoonpa saam met sy hond gereis. Plekkie was skoon en netjies.
Mrt 2024
Irma P
Saam met lewensmaat
5.0
'n Goeie rusplek na 'n baie lang dag op die pad. Goed ontvang, alles was reg, skoon en netjies. Lekker geslaap en hondjies kon heerlik op die grasplek...
Sien meer
Feb 2024
Craig B
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo night sky and sunrise are amazing. The Karoo night sky is amazing. Accommodation was as per website description. Check-in is very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 232

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Lux @ The Shed Farmstall & Lucern Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASryzjqk9oGJjwXQ9F7FhNhHm7o840K8n6lZeUt30dokAT1aD6A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.231 22.806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang