Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Slumber Thatch

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rugsakreisiger se droom
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n rugsakreisigerskamer in die hoofhuis wat van buite af toegang het. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kamer het 'n ketel en mikrogolfoond, en 'n yskas wat gedeel word. Daar is ’n stapelbed en ’n enkelbed. ’n Opblaasmatras is beskikbaar vir ’n vierde persoon asook linne en ’n slaapsak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Prys sluit in

Slegs verblyf. Die hoofkombuis en kaste is nie vir gaste se gebruik nie. Die kombuisie het 'n gedeelde yskas en vrieskas. Gaste kan vra as hulle enige iets nodig het wat nie in die kombuisie is nie. Koffie, tee, water en ys word op die inklokdag voorsien. Basiese toiletware word voorsien.

Huisreëls

Gaste kan hulself tot 'n gesonde ontbyt, middagete, aandete of versnaperinge help teen 'n ekstra koste. Etes moet vooraf bespreek word en betaal word.
Gaste kan vra indien hulle enige iets nodig het wat nie in die eenheid is nie.
'n Ekstra diensfooi van R150 sal per bed per nag gehef word indien meer gaste die beddens gebruik as waarvoor daar bespreek is.
1 gas = 1 bed, 2 gaste = 2 beddens, ens.
Indien meer gaste die geriewe gebruik as waarvoor daar bespreek is, sal 'n fooi gehef word.
Enige vorm van rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die ateljee-tuin-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee-tuin-eenheid het 'n Coud 9 koningingrootte-bed en ’n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. ’n Opblaasmatras is beskikbaar vir kinders asook linne en ’n slaapsak. Die eenheid het 'n ontbyttafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat toegerus is met 'n groot yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en al die nodige kookgerei, eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Prys sluit in

Selfsorg. Koffie, tee, water en ys word op die inklokdag voorsien. Basiese toiletware word voorsien.

Huisreëls

Gaste kan hulself tot 'n gesonde ontbyt, middagete, aandete of versnaperinge help teen 'n ekstra koste. Etes moet vooraf bespreek word en betaal word.
Gaste kan vra indien hulle enige iets nodig het wat nie in die eenheid is nie.
'n Ekstra diensfooi van R150 sal per bed per nag gehef word indien meer gaste die beddens gebruik as waarvoor daar bespreek is.
1 gas = 1 bed, 2 gaste = 2 beddens, ens.
Indien meer gaste die geriewe gebruik as waarvoor daar bespreek is, sal 'n fooi gehef word.
Enige vorm van rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Willie Bamstraat 29, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWsvU65rJp7tdjhJffPMSmz4cY2wCuUiHs6Pz7SfGUeUUEkFirr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 29 Willie Bam Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.751174 28.302858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang