Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Slumber Thatch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Alles was perfek, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoon O
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Uitstekende gasvryheid. Goeie plek om te rus na 'n lang pad en vol werksdag. Baie lekker blyplek met heerlike groot bome en 'n tuin. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny F
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Veilige en rustige verblyf. Aangename verblyf. Denise is 'n vriendelike gasvrou en sorg dat alles netjies en gereed is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan H
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Skoon, veilig en bekostigbaar. Backpackers eenheid kompak, maar ideaal vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
The Slumber Thatch
Baie dankie, Susan. Ek het jou verblyf ook geniet. Net jammer jy het die tuine en groter dele van the Slumber Thatch gemis weens jou druk program. Volgende keer. Groete Denise

Francois L
Kort verblyf
4.2
Sep 2023

Gemaklik en bevredigend. Ek het lekker gebly. Maklik gekom en gegaan. Gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam. Alles het gewerk. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Quaint and quirky. Wonderful stay over. The Slumber Thatch is an enchanting, clean and simple rondawel with a good WiFi and a firm double bed set in a beautiful established garden next to a big old tree and tall reeds. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Superskoon, netjiese akkommodasie in lowerryke tuin. Heerlike, rustige omgewing met baie netjiese kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Facilities for couples. The hostess was very friendly and helpful. Would like to have a double bed in the room for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Denise
The Slumber Thatch
Hi Sonja, thank you for your review. Just to explain, the Backpackers Dream is for Backpackers, it is equipped to house up to 4 people on single beds as is shown and described on this platform. We would happily accommodate you in The Studio Garden Unit which does have a double bed. Kind regards, Denise

Ista V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie netjiese akkommodasie. Dankie Denise vir jou gasvryheid sal weer van jou plekkie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
The Slumber Thatch
Baie dankie Ista. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier :)

Chantey D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie gesellige plekkie. Ideale plekkie vir oornagverblyf. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
The Slumber Thatch
Hallo Chantey & Tristan. Was so lekker om julle te ontmoet en vertrou ons sien mekaar weer as julle diekant toe kom. Dankie vir my mooi resensie en ek sê dankie vir jou raad .

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Willie Bamstraat 29, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWsvU65rJp7tdjhJffPMSmz4cY2wCuUiHs6Pz7SfGUeUUEkFirr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 29 Willie Bam Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.751174 28.302858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang