Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Solo Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-straat 182, The Solo Complex, Illovo, 2196, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Solo Studio Apartment is 'n moderne woonstel in Illovo, 'n voorstad van Sandton. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n sentrale wegbreek.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die gimnasium wat in die gebou geleë is, sowel as die aangewese werkspasies, mini-supermark en koffiekroeg gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mikey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Oxford-straat 182, The Solo Complex, Illovo, 2196, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-straat 182, The Solo Complex, Illovo, 2196, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3618c56fa6a4de04d422d9243ad6f365612b4285fcb001cca492106a101896609f44b01243da8dc2642101cbc67af01d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 182 Oxford Street The Solo Complex 2196 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.134235 28.048755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang