Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Solomon

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Magdél M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

The Solomon was baie gerieflik geleë, mense was vriendelik en alles was skoon. Die diens was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was mooi skoon. As ek 1 voorstel kan maak, is dit meer TV kanale - ek is nie seker of daar WiFi was nie - ek het nie gevra nie. As daar wel is, sou ek net wou hê dat hulle dit vir 'n mens sê as mens inboek, of iets in die kamer sit, met die password op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you for your feedback and review. We are glad you liked your stay. The DStv channels we have are the business package called Stay. I can see us moving towards TV over internet in the future, which will have greater choice. In each room, there is a green folder with details about the guest house, WiFi login and password, where to eat and what to visit. Our apologies if this wasn’t explained to you on arrival.

Louise M
1 nag
5.0
Jan 2024

Kan net sê: Awesome! Ek sal die plek beslis aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gebly. Die staf is vriendelik en baie hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you very much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Christa P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig. Die houtbed is effens krakerig deur die nag, maar ruim en groot verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Dankie vir jou terugvoering! Ons is bly om te hoor dat jy die ruim en groot verblyf geniet het. Ons vra om verskoning vir die effens krakerige houtbed deur die nag. Ons het opgemerk dat 'n paar gaste dit die afgelope maande genoem het en ons het baie oplossings probeer sonder sukses. Onlangs het ons Grok KI gevra vir 'n oplossing en dit het die volgende voorstel gemaak. Ons het dit vir twee weke geïmplementeer en dit lyk na die antwoord. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom! “Wrywing by verbindings: Gekraak vind dikwels plaas waar houtstukke teen mekaar vryf. Smeer verbindings: Wend was (paraffien, byewas, of kerswas) aan op die areas waar houtstukke teen mekaar vryf. Waar was dalk nie ideaal is nie, gebruik 'n silikoonspuit of WD-40.”

Johann F
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Baie huislik en ontvanklik. Baie goeie ontvangs ervaring en kamer was groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Weens omstandighede nie aangenaam nie. Die blyplek was netjies en skoon, maar die linne kort 'n vervanging. As gevolg van 'n kragonderbreking was daar nie water beskikbaar nie (werk met drukpomp). Geen noodligte beskikbaar in die wooneenheid nie. WiFi af weens kragonderbreking.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
RL & ZM
The Solomon
Beste gas, Dankie dat u u terugvoering met ons gedeel het. Ons is bly om te hoor dat u die blyplek netjies en skoon gevind het. Ons neem kennis van u opmerking oor die linne en sal dit beslis opneem om te verseker dat dit vervang word waar nodig. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die kragonderbreking veroorsaak het, wat helaas buite ons beheer was. Die gebrek aan water (vanweë die drukpomp), noodligte, en WiFi is iets wat ons sal aanspreek om toekomstige ongerief te voorkom, soos die installering van alternatiewe oplossings. Ons waardeer u eerlike kommentaar, want dit help ons om te verbeter. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom met 'n beter ervaring!

Clinton V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Een aand oorgeslaap. Baie lekker en rustig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
I'm glad you enjoyed the tranquility. Thanks for the feedback.

Annie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en skoon. Ons het geen kommunikasie voor aankoms gehad nie! Na drie keer se probeer per WhatsApp, het ek hulle nommer geskakel, en die dame gevra vir 'n pinlocation. Ek het dit nou nog nie ontvang nie. Ons moes later maar die adres (Google). Ons het in kamer 6 geslaap. Die bed het met elke omdraai so gekraak, dat ons regtig nie 'n goeie nagrus gehad het nie! Verder was die kamer baie netjies en skoon, en die lugreëling het perfek gewerk in die warm weer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Good day Annie. Thank you for your feedback. You will recall that you booked on 15th March at 11.30am using the LekkeSlaap website, for arrival on the same day. The introductory remarks on their website give you our full postal address in Kimberley. This is underlined as a pin drop and when you click on it, it takes you to maps and shows our exact location. You also received a booking confirmation email from LekkeSlaap when you confirmed the booking. You then sent us a WhatsApp at 16.07 saying your expected arrival was 7pm and requesting another pin drop. The beauty of WhatsApp Business is that it gives you a pin drop and link to maps on your phone. I’m very sorry to hear the bed creaked. We have recently changed the mattress and put felt pads between the wooden feet and the wood floor. One day I’m sure we will have to remove the wood floor and lay concrete, but that will be a shame. Again, we apologise. You were with us for two nights and I’m sorry you didn’t say something at the time so we could help. I’m glad the room was neat and tidy, and the air conditioning worked well. Best wishes.

Arthur C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

I booked there as I wanted a B&B. However, my travel arrangements did not permit it. My stay was comfortable, and I will probably recommend it. There are, however, other less expensive options for the same quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay.

Bertie T
1 nag
4.0
Jan 2024

Maklik en gerieflik. Heel goed vir waarvoor ek betaal het. WiFi en lugversorging is 'n bonus. Maak net seker dat daar wel water in die yskas beskikbaar is, indien julle daaroor in die aankondiging skryf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you very much for your review, Bertie Theron. We're very sorry about the water in the fridge oversight. If we are notified at the time, we can correct any errors immediately. Kind regards

Marlene B
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Lekker gebly. Maar tee lepels was nie gewas nie. Dit het 'n vraagteken oor netheid. Lekker gebly. Maar tee lepels was nie gewas nie. Dit het 'n vraagteken oor netheid gebring.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Hi. We are very sorry that the teaspoons were not properly clean. We wish you had told us so we could correct it immediately. We're glad everything else was good for you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

RL & ZM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec2b5eaf3a306a1061db3764df038e8981031c07aa82c467f871cc83891fb654e2d4e9108ed5e034ac4182be93445c3dc77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Solomon Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.752094 24.779049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456