Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Solomon

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Louise M
1 nag
5.0
Jan 2024

Kan net sê: Awesome! Ek sal die plek beslis aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gebly. Die staf is vriendelik en baie hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you very much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die eenheid was skoon en het alles in gehad wat benodig word. Lekker groot handdoeke en stortkop wat goed werk. Ons was 'n gesin van 4 wat saam gereis het. Twee eenhede is bespreek en daar was veilige parking vir motors en ook waentjie. Vir die prys was dit regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay.

Erika E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

The Solomon is bekostigbare, veilige en netjiese verblyf. Eienaar baie vriendelik. Ons was in Kimberley vir netbaltoernooi en The Solomon was ideal vir die 4 dae. Goeie diens, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you very much for your kind words. We are glad you enjoyed your stay.

Clinton V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Een aand oorgeslaap. Baie lekker en rustig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
I'm glad you enjoyed the tranquility. Thanks for the feedback.

Annie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en skoon. Ons het geen kommunikasie voor aankoms gehad nie! Na drie keer se probeer per WhatsApp, het ek hulle nommer geskakel, en die dame gevra vir 'n pinlocation. Ek het dit nou nog nie ontvang nie. Ons moes later maar die adres (Google). Ons het in kamer 6 geslaap. Die bed het met elke omdraai so gekraak, dat ons regtig nie 'n goeie nagrus gehad het nie! Verder was die kamer baie netjies en skoon, en die lugreëling het perfek gewerk in die warm weer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Good day Annie. Thank you for your feedback. You will recall that you booked on 15th March at 11.30am using the LekkeSlaap website, for arrival on the same day. The introductory remarks on their website give you our full postal address in Kimberley. This is underlined as a pin drop and when you click on it, it takes you to maps and shows our exact location. You also received a booking confirmation email from LekkeSlaap when you confirmed the booking. You then sent us a WhatsApp at 16.07 saying your expected arrival was 7pm and requesting another pin drop. The beauty of WhatsApp Business is that it gives you a pin drop and link to maps on your phone. I’m very sorry to hear the bed creaked. We have recently changed the mattress and put felt pads between the wooden feet and the wood floor. One day I’m sure we will have to remove the wood floor and lay concrete, but that will be a shame. Again, we apologise. You were with us for two nights and I’m sorry you didn’t say something at the time so we could help. I’m glad the room was neat and tidy, and the air conditioning worked well. Best wishes.

Arthur C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

I booked there as I wanted a B&B. However, my travel arrangements did not permit it. My stay was comfortable, and I will probably recommend it. There are, however, other less expensive options for the same quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay.

Bertie T
1 nag
4.0
Jan 2024

Maklik en gerieflik. Heel goed vir waarvoor ek betaal het. WiFi en lugversorging is 'n bonus. Maak net seker dat daar wel water in die yskas beskikbaar is, indien julle daaroor in die aankondiging skryf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you very much for your review, Bertie Theron. We're very sorry about the water in the fridge oversight. If we are notified at the time, we can correct any errors immediately. Kind regards

Marlene B
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Lekker gebly. Maar tee lepels was nie gewas nie. Dit het 'n vraagteken oor netheid. Lekker gebly. Maar tee lepels was nie gewas nie. Dit het 'n vraagteken oor netheid gebring.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Hi. We are very sorry that the teaspoons were not properly clean. We wish you had told us so we could correct it immediately. We're glad everything else was good for you.

Johlette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie veilig, netjies en die eienaar is baie hulpvaardig. Alles was baie skoon en netjies en daar is alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf. Ligging is baie goed en dit is 'n baie veilige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RL & ZM
The Solomon
Baie dankie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Netjiese oornagfasiliteit. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en skoon en het alles was nodig is vir 'n oornagfasiliteit. Inligting oor eetplekke in die omgewing is beskikbaar in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
RL & ZM
The Solomon
Thank you for your review, Paul. We are glad everything met your needs.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

RL & ZM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec2b5eaf3a306a1061db3764df038e8981031c07aa82c467f871cc83891fb654e2d4e9108ed5e034ac4182be93445c3dc77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 1 Solomon Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.752094 24.779049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang