The Solomon
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is smaakvol omskep in individuele gastekamers met en suite-badkamers en puik geriewe.
Daar is 10 kamers. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n TV met DStv se hotelpakket, gratis WiFi-toegang, lugversorging en 'n verwarmer. Ekstra verwarmers en elektriese komberse is beskikbaar as dit baie koud is.
Ontbyt kan vooraf bespreek word teen addisionele kostes. Daar 'n groot tuin met braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek. Van die parkeerplekke is in die skaduwee. Die eienaars woon op die aangrensende perseel en voorsien sekuriteit en kliëntediens.
The Solomon is in Solomonstraat geleë, tussen Kimberley se hoofstraat en Centralstraat. Dit skuil tussen historiese woonbuurte Beaconsfield, Herlear, Klisserville en Belgravia, halfpad tussen die Groot Gat en Du Toitspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
RL & ZM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink The Solomon het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 1, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang