The Sparrow's Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gebruik asb. water spaarsamig aangesien daar tans 'n droogte in die Oos-Kaap is.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Gaste mag slegs op die stoep rook.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Inklok is tussen 14:00 en 19:00
Uitklok is om 10:00
Die eienaar woon op die perseel, bo die kothuis, met hul troeteldiere. Die troeteldiere word van die gaste af weggehou en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die verblyf het 'n omsetter.
Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar, maar daar is nog parkeerplek in die pad.
Bordspeletjies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-rylaan 11, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang