Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Spinning Reel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Dennis S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal weer hiervan gebruikmaak vir gholfreis. Eenvoudig, netjies en gemaklik met basiese toerusting om na behoeftes om te sien. Kan maklik deurstap na die strand, huisies is privaat en die plek is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Livia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Onvergeetlik lekker gekuier, mooi see uitsig, baie veilig en gerieflik. Ongelooflik lekker gebly, eienaars wonderlike mense, baie behulpsaam. Ollie, hul hondekind, het ook gereeld kom loer, wat ons kuier besonders spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty-sian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Highly recommend. Incredible views and wonderful, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Aysha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Beautiful location and wonderful views - we will be back! Beautiful location and stunning sea views and beach access within a short walk down the pathway on the property. Accommodation is more than sufficient and is provided as advertised. We had a wonderful stay and look forward to returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hildi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige kamer met mooiste see-uitsig! Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfekte ligging om absoluut te ontspan. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Gerieflike huisie, goed toegerus en pratige uitsig oor die see. Vriendelike personeel wat help waar hulle kan. Die uitsig is pragtig oor die see. 'n Plesier om met die geluid van branders in jou ore wakker te word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Freshwater-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNTQ4MzMzLTQ4YzEtNGRmNC1iYzc2LTdlYmVhNGE0ZTlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 10 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.61644044137 26.878567927509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang