Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Vintage Queen-karavaan
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die outydse karavaan is ideaal vir oornagverblyf en het 'n dubbelbed, yskassie, mikrogolfoond, ketel, linne, badhanddoeke en gratis WiFi. Die karavaan bied toegang tot 'n privaat ablusieblok met 'n stort en 'n toilet.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Basiese selfsorg. Yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Addisionele fooie betaalbaar per bespreking:

Sleutel- en breekskadedeposito.
Karavaan: R600 per bespreking.
Kothuis 1/Kothuis 2: R800 per bespreking.
Kothuis 3: R1000 per bespreking.
Dit is terugbetaalbaar binne 10 werksdae ná gaste vertrek.

Ander bepalings en voorwaardes:

- 50% deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word.
- 100% deposito om bespreking te bevestig vir enkelnagverblyf.

Inkloktyd:
Tussen 14:00 en 19:00 daagliks.
Gaste sal nie na 20:00 kan inklok nie.

Uitkloktyd:
10:00 daagliks.

DStv:
Hotelpakket.

WiFi:
Gratis WiFi.

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die plaasdiere en/of springbokke jaag nie.
Geen musiek mag gespeel word nie.

Hou alle hekke toe te alle tye.
Hou alle deure vasgehaak om windskade te vermy!
(Skade sal apart gehef word).

Die Stables Trading-winkel:
Indien die winkel oop is, is dit slegs oop tot 18:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind, 'n oop en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n enkeldagbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kombuis lei na 'n stoepie wat na 'n netjiese grasperk lei. Die kothuis het linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Addisionele fooie betaalbaar per bespreking:

Sleutel- en breekskadedeposito.
Karavaan: R600 per bespreking.
Kothuis 1/Kothuis 2: R800 per bespreking.
Kothuis 3: R1000 per bespreking.
Dit is terugbetaalbaar binne 10 werksdae ná gaste vertrek.

Ander bepalings en voorwaardes:

- 50% deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word.
- 100% deposito om bespreking te bevestig vir enkelnagverblyf.

Inkloktyd:
Tussen 14:00 en 19:00 daagliks.
Gaste sal nie na 20:00 kan inklok nie.

Uitkloktyd:
10:00 daagliks.

DStv:
Hotelpakket.

WiFi:
Gratis WiFi.

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die plaasdiere en/of springbokke jaag nie.
Geen musiek mag gespeel word nie.

Hou alle hekke toe te alle tye.
Hou alle deure vasgehaak om windskade te vermy!
(Skade sal apart gehef word).

Die Stables Trading-winkel:
Indien die winkel oop is, is dit slegs oop tot 18:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind, 'n oop en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n enkeldagbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kombuis lei na 'n stoepie wat na 'n netjiese grasperk lei. Die kothuis het linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik. Daar is ook 'n Kolkol-houtvuurwarmbad vir die eksklusiewe gebruik van Kothuis 2-gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Addisionele fooie betaalbaar per bespreking:

Sleutel- en breekskadedeposito.
Karavaan: R600 per bespreking.
Kothuis 1/Kothuis 2: R800 per bespreking.
Kothuis 3: R1000 per bespreking.
Dit is terugbetaalbaar binne 10 werksdae ná gaste vertrek.

Ander bepalings en voorwaardes:

- 50% deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word.
- 100% deposito om bespreking te bevestig vir enkelnagverblyf.

Inkloktyd:
Tussen 14:00 en 19:00 daagliks.
Gaste sal nie na 20:00 kan inklok nie.

Uitkloktyd:
10:00 daagliks.

DStv:
Hotelpakket.

WiFi:
Gratis WiFi.

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die plaasdiere en/of springbokke jaag nie.
Geen musiek mag gespeel word nie.

Hou alle hekke toe te alle tye.
Hou alle deure vasgehaak om windskade te vermy!
(Skade sal apart gehef word).

Die Stables Trading-winkel:
Indien die winkel oop is, is dit slegs oop tot 18:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea het 'n enkeldagbed en die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kombuis lei na 'n stoepie wat na 'n netjiese grasperk lei. Die kothuis het linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Addisionele fooie betaalbaar per bespreking:

Sleutel- en breekskadedeposito.
Karavaan: R600 per bespreking.
Kothuis 1/Kothuis 2: R800 per bespreking.
Kothuis 3: R1000 per bespreking.
Dit is terugbetaalbaar binne 10 werksdae ná gaste vertrek.

Ander bepalings en voorwaardes:

- 50% deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word.
- 100% deposito om bespreking te bevestig vir enkelnagverblyf.

Inkloktyd:
Tussen 14:00 en 19:00 daagliks.
Gaste sal nie na 20:00 kan inklok nie.

Uitkloktyd:
10:00 daagliks.

DStv:
Hotelpakket.

WiFi:
Gratis WiFi.

Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die plaasdiere en/of springbokke jaag nie.
Geen musiek mag gespeel word nie.

Hou alle hekke toe te alle tye.
Hou alle deure vasgehaak om windskade te vermy!
(Skade sal apart gehef word).

Die Stables Trading-winkel:
Indien die winkel oop is, is dit slegs oop tot 18:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e63b186da54f61a37c3bea77b9421918a0738f6b162b88fd945e3790627f97816fba0c063ca769e33733e7240686dc077dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 6 Epsom Road Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051855729837 18.062798915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang