The Stables Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Vintage Queen-karavaan
-
Basiese selfsorg.
Yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. - Kothuis 1
- Selfsorg
- Kothuis 2
- Selfsorg
- Kothuis 3
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Addisionele fooie betaalbaar per bespreking:
Sleutel- en breekskadedeposito.
Karavaan: R600 per bespreking.
Kothuis 1/Kothuis 2: R800 per bespreking.
Kothuis 3: R1000 per bespreking.
Dit is terugbetaalbaar binne 10 werksdae ná gaste vertrek.
Ander bepalings en voorwaardes:
- 50% deposito om bespreking te bevestig, balans moet met aankoms betaal word.
- 100% deposito om bespreking te bevestig vir enkelnagverblyf.
Inkloktyd:
Tussen 14:00 en 19:00 daagliks.
Gaste sal nie na 20:00 kan inklok nie.
Uitkloktyd:
10:00 daagliks.
DStv:
Hotelpakket.
WiFi:
Gratis WiFi.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moenie die plaasdiere en/of springbokke jaag nie.
Geen musiek mag gespeel word nie.
Hou alle hekke toe te alle tye.
Hou alle deure vasgehaak om windskade te vermy!
(Skade sal apart gehef word).
Die Stables Trading-winkel:
Indien die winkel oop is, is dit slegs oop tot 18:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang