Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir The Stables Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Toby N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby N

Lovely stay in a beautiful area.

See stars.

Martionette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martionette V

Mal oor die plaasdiere en springbokkies. Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig. Baie lekker gebly, dankie.

Anneline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline D

Pragtige, rustige area.

Pragtige springbokke en ganse en uiters goedversorgde tuine. Enigste ongemaklikheid was net 1 toilet binne die hoofslaapkamer met net 'n halwe muurtjie tussen die toilet en bad wat die bed en badkamer skei. Tieners moet dus in die hoofslaapkamer inkom om die toilet te gebruik.

Portia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia G

The Stables Cottages is situated close to the beach. The caravan was neat.

We were very impressed with the caravan. Loved the fact that it was situated close to the beach. The Stables is really beautiful. There seems to be lots for kids to do. [Host's first name] was so helpful and friendly. We will definitely book one of the cottages next time.

Sian D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian D

Cosy, sweet and welcoming cottage stay in a great location near to Langebaan.

My friend and I loved our weekend stay at The Stables. It was such a sweet cosy cottage. We felt the location was perfect in terms of being just outside Langebaan but not in all the noise and bustle. We loved the Springbok roaming the garden (sadly only 3 left). The tree has grown a lot more in the garden than in the photos, which are a bit old, so the view is a bit blocked but was a welcome shade under the tree on the very hot sunny day. The cottage was neat and clean, but a bit sparse in terms of condiments, no salt or pepper, so make sure to bring all you need. We loved the braai facility and sat on the stoep all evening and felt very relaxed in our little Langebaan location. We had an issue with WiFi for a day, and the service we got to help us was exceptional. We were very happy with that service and with the prompt attention to fixing our issue. We can only highly recommend the little cottage, and certainly will come back and stay.

Erica L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L

Rustig, netjies en eg plaaslewe.

Die atmosfeer was lieflik! Rustig, netjies en gerieflik. Lekker plaasgevoel. Ons en ons klein kindertjies het dit deeglik geniet.

Gerrit V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Comfortable and relaxing.

Easy to find, clear communication from the owners regarding check-in (was flexible). Loved the view and springbok walking around. Guests in the neighbouring cottage were 'loud' and were requested by the owner to vacate the premises. Owners care about their guests.

Lee-handré W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-handré W

Mooi area, baie rustig.

Pragtige ligging, die kothuis was nie baie skoon ongelukkig nie.

The Stables Cottages se terugvoer

Dit is goed om te hoor dat julle steeds 'n aangename tyd gehad het, al was daar 'n paar probleempies met die stort. Dankie dat jy dit vir my genoem het. Ek waardeer jou terugvoer.

The Stables Cottages
Janet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Baie mooi.

Beautiful goed ingerig. Rustige area. Baie dankie.

Waldi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi B

Lekker gekuier.

Ek sal tog aanbeveel dat daar duidelik genoem word dat die badkamer oopplan aan die slaapkamer is, en dit die gebruik daarvan kan bemoeilik as mens saam vriende oorslaap.

Ilse B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Oornag. Heerlike atmosfeer en pragtige omgewing.

Alles wat nodig is en wens ons kon langer bly. Die kinders was mal oor die bokke, ganse en hoenders!

Jolandi O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi O

Rus en vrede.

Baie netjies en goed toegerus. Mooi uitsig, naby aan alles geleë. Baie rustig en ons het die diere baie geniet.

Jarred O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarred O

Amazing experience.

Such a cosy little cottage with a beautiful view.

Zanell W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell W

Pragtige plek op die plaas, maar nog steeds naby die see.

Oulike plek om weg te breek vir twee. Op die plaas geleë, naby Mykonos sowel as die see, oulike diere op die plaas, en 'n beeldskone uitsig.

Tarina L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarina L

Perfekte kombinasie van see en binnelandse wegbreek.

Verblyf by Cottage 1 was 'n treat. Netjies en cozy. Kinders het hul verkyk aan die diere en ons het die pragtige uitsig geniet vanaf die stoep. Skakeling met die kantoor was uitstekend. Sal The Stables Cottages beslis aanbeveel.

Nicol D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol D

Iets van alles.

Lieflike plekkie en toegerus in tipiese eenvoudige weskus styl - soos dit hoort. Springbokke wat orals te sien is is pragtig, tesame met ganse en ander eend spesies. Uitsig vanaf die stoep na Saldanhabaai is pragtig. Sal beslis weer gaan.

Stephen K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen K

Quiet, relaxing and convenient.

We really enjoyed our time away as a family. I love the fact that we were out of the hustle and bustle of the town, but still close enough, to enjoy what Langebaan has to offer.

Lyndal G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndal G

We had a lovely, cosy overnight stay.

The kids loved the ducks, geese and springbok, and a sweet black and white cat joined us for the night, too! The beds were comfy and we had everything we needed. Thank you!

Suzette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Heerlike "op die plaas" gevoel.

Wonderlike ervaring gewees om die uiltjie te ontmoet naby ons wooneenheid. Groot skilpad, mooi springbokkies, eende, haan met hennetjies. Mooi en rustige omgewing.

Cecile L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L

Heerlik gekuier!

Heerlik gekuier, ons sal definitief weer kom!

Hugo G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo G

Rustig, perfek, alles wat nodig is vir wegbreek.

Ongelukkig net een nag gebly aangesien ons aan Weskus Marathon deelgeneem het. Heerlik gebraai toe ons daar aankom en slaapplek was perfek. Alles wat ons nodig gehad het. Sal volgende keer vir naweek gaan!

Elma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Uniek!

Die plekkie was skoon, amazing decor, goed toegerus. Love ook die plaasgevoel met die bokkies, hoenders en ganse. Daar was ook 'n kat, Felix, wat by ons kom kuier het, en homself tuis gemaak het op die bank. Cornelle het vir ons 'n eetplek aanbeveel wat net so stunning was. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in die omtrek is.

Aidan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan S

Amazing, really enjoyed the location and wildlife.

The place felt very cozy and welcoming upon arrival, which made everyone feel comfortable and at home.

Arina T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina T

Perfekte plattelandse wegbreek by die see!

Die plekkie laat voel 'n mens sommer dadelik tuis. Die kombinasie van ooptes en die see is presies wat jy oor 'n naweek nodig het!

Ronel L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die rustige atmosfeer en plaas omgewing was goed vir die siel.

Sien sterre.

Euodia R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Euodia R

Goed.

Dis die 2de keer wat ons by The Stables in Langebaan bly. Ons was al in kothuis 1 en die keer in kothuis 2. Altwee is baie netjies en gerieflik, maar kothuis 2 is effens beter in my opinie omdat dit meer privaat is. Die plek was weer silwerskoon en Cornelle was baie professioneel. Let wel dat die kothuis reg langsaan die Tables restuarant is waar daar funksies gehou word. Dit was baie raserig met dronk mense wat skree en klipharde musiek tot na 23:00 speel. Ek verstaan wel dat die eienaars dit nie kon help nie. Maar wees net bewus voor jy bespreek. Die ander klein probleem is die vreeslike gans of hoender mis wat die hele kinderparkie vol lê, sodat my 4-jarige nie meer die stank kon vat nie. Dis nogal walglik om eerlik te wees. Dun miskien bietjie daai ganse uit. Ons het 3 springbokkies in totaal gesien op die erf, hulle is baie oulik.

Ineke B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ineke B

Heerlik sentraal, maar tog plaasgevoel.

Ons het 'n een aand oorlaap gedoen vir 'n sporttoer. Bokkies, hoenders en kat was baie lekker om by ons te hê. Kothuis was baie netjies en goed toegerus.

Debbie Strydom S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie Strydom S

Baie mooi, met mooi uitsig.

Ons het die ligging gekies vir rustigheid, net jammer daar was 'n partytjiie gehou by die restaurant met baie harde musiek, tot laat in die aand. Hulle eie reëls gebreek kan ek amper sê. Anders as dit baie oulik.

The Stables Cottages se terugvoer

Hi Debbie

Dankie vir jou resensie.

The Table is 'n selfsorg private onthaal, by The Stables en dit was privaat geboek vir 'n 30ste verjaarsdag. Die musiek het opgehou speel 23:10 en die funksie was toe ook verby.

Hoop om julle weer in die toekoms by The Stables te verwelkom.

Cornelle

The Stables Cottages
Veronica W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica W

Pleasant.

It was very relaxing and the location is great.

Meglan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meglan J

Baie lekker en rustige, netjiese plek.

Baie lekker gewees. Alles wat mens nodig het, sal weer by hulle bly.

Euodia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia R

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon, gemaklik, goeie kwaliteit beddegoed, stil. Interessante plaasgevoel-dekor. Lootgieterswerk het moontlik bietjie werk nodig, krane vorm vakuum en raas vir lank na gebruik, maar dis 'n klein ding, het ons nie regtig so erg gepla nie.

Yolanda J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Rustige plaasomgewing met die mooiste kothuis.

Pragtig versier met oudhede. Hoenders, ganse en springbokkies wat om jou rondloop en die mooiste uitsig oor die dorpie se liggies in die aand. Ideaal vir gesinne met klein kinders, daar is ook bordspeletjies en leesboekies.

Hennie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie baie lekker.

Skoon, netjies, bitter mooi en sal enige tyd weer gaan.

Mark B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Dit was lekker maar net te kort. Nog een aand se rus en vrede nodig gehad.

Woonstel baie goed ingerig vir gesin. Ons het van die outydse tema gehou met meubels en opset. Kinders het die dierelewe en parkie geniet.

Cindy B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Pragtige, instandgehoude plek en uitstekende bestuur en diens.

As jy die wegbreek van 'n leeftyd wil hê om jou siel net te vind is The Stables Cottages definitief die plek. Die bokkies en skilpad en eende wat so vlak voor die huis verby beweeg is die beste. Dan is daar die pragtigste swart kat wat ek so amper-amper wou inpak, want sy is so beleef.

The Stables Cottages se terugvoer

Laat ons harte bokspring, Cindy, as ons gaste gelukkig is, baie dankie. Hoop ons en Felix sien julle gou weer!

The Stables Cottages
Kobus G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Rustig.

Netjiese kothuisie en goed toegerus. Stoep met braaigeriewe. Internet. Silwerskoon, wit beddegoed. Voel soos die plaas. Vlieë pla!

Johan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie lekker gebly, slegs te kort.

Die verblyf was baie aangenaan, nadat ons die warmwaterprobleem uitgesorteer het.

Jason R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jason R

No value for money.

Day 1 when we arrived the place was dirty, dusty and had not been cleaned prior to our arrival. The dishes had to be cleaned again and even 1 pot was totally unusable. This was replaced by the staff here. For the price we are paying we'd expect things to work and a certain level of attention to detail. For example, R1500 per day for a 1 bedroom cottage, should allow them to check the braai daily and clean it if needed, and provide wood, which is currently being charged at R30 rand per 15 pieces. I know this may seem silly of a sentence but it goes a long way to show they are not just interested in the money but the people staying here. The induction stove provided does not work and we had to use the oven top stove which requires my wife to stand on a chair and cook. Upon mentioning this to the staff here we are told to put the stove on the dining table to lower it. I really do think the cost of this place needs to be reassessed as what we are paying does not indicate what we get.

Margarete B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margarete B

Vrede in die pragtige natuur

Dit was ongelooflik rustig. Huisie het alles wat mens nodig het. Toaster koffie masjien, mikrogolf en stoofie. Kinder vriendelik. Prag decor.

Sume S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sume S

Heerlik rustig met als wat jy nodig het. Beste nagrus in ‘n lang tyd.

Baie skoon en netjies. Kwaliteit beddegoed. Word wakker met springbokkies voor jou in die veld. Lekker afgekampte tuintjie ideaal vir klein kinders.

Fanie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Ten volle toegerus.

Dit wat vir my uitgestaan het, was dat die eenheid ten volle toegerus was met alles wat 'n familie kan nodig kry op vakansie. Die diere was ook 'n groot aantrekkingskrag vir ons kiddie. Dankie was 'n aangename ervaring!

Dewald H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Lekker naweek weg!

Lekker plekke om oor te bly as jy blomme kyk op die Weskus.

Daleen G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen G

Die plek was baie maklik om te kry, rustig en gerieflik.

Dit is 'n baie lekker plaasatmosfeer met die plaasdiere. Die dame is vriendelik en baie behulpsaam met enige navraag. Ons sal baie graag weer daar wil kuier.

Faizel I - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Faizel I

Needed a place for 8hrs rest before marathon.

Beautiful and springbok and geese roaming freely a big plus.

Anita S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita S

Dit was 'n mooi plekkie, ons het lekker ontspan.

Sal dalk net matjies vir die stort en bad wou gehad het, sowel as sout en peper in die kombuis. Dubbellaag-toiletpapier en die bankie buite by die vuurherd was lendelam, en moet in my opinie vervang word. Daar was ook nie proppe vir die wasbakkies nie en die stort se reëling is nie so lekker stewig nie, maar kan gaan. Net my opinie en word hopelik gesien as konstruktiewe kritiek!

Adri M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Wonderlike plaasatmosfeer.

Wonderlik, rustig, geen geraas van mense of motors.

Sanri V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri V

Heerlike glamping.

Sal definitief weer terug.

Warren M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M

Lekker romantiese aandjie weg!

Wat 'n lekker romantiese ervaring! Die caravan is regtig oulik en waarde vir geld, dis onpretensieus, skoon en vat jou terug na "toeka se dae". Sal beslis weer daar slaap.

Maggie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie G

Aangenaam.

Sien sterre.

Aqeelah G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeelah G

Good for families.

Such a wonderful place for families with young kids, location good.

Danika V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika V

The stable cottages are amazing!

Peaceful and super cute!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die stalkothuise is wonderlik!

Vreedsaam en baie oulik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wimpie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie B

Baie rustige omgewing met privaatheid.

Alle toebehore wat nodig is, is beskikbaar. Naby alles wat saak maak.

Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy J

Rustige plaasatmosfeer.

Die Stables is 'n pragtige plek. Ons het in kothuis 1 gebly. Ons was 4 volwassenes wat saamreis. Volgens die inligting was daar slaapplek vir 4 volwassenes. Die foto's het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed gewys. Daar was geen melding gemaak dat die badkamer 'n oopplanbadkamer in een kamer was nie. By ons aankoms was daar 'n bankbed met 'n lae uittrekbedjie onder die bank in die leefvertrek. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed in. Dit was glad nie soos op die foto's en beskrywing nie. Die gasvrou het wel vir ons op ons versoek 'n sleutel vir die eenheid langsaan beskikbaar gestel vir badkamergebruik deur die nag.

The Stables Cottages se terugvoer

Hi Judy,
Dankie vir jou resensie. Die beskrywing van die eenheid lui as volg: Die kothuis het 1 slaapkamer met ’n dubbel- en enkelbed en ’n oop badkamer. Die oopplan-leefarea het ’n dagbed vir ’n addisionele kind. Die toegeruste kombuis lei na ’n klein stoep en ’n grasperk. Linne, handdoeke, DStv-hotelpakket, gratis Wi-Fi word voorsien.
Let wel op dat die "underbed" wel pooitjies het om op te lug, dat dit dieselfde hoogte as die dagbed is. Die "ensuite" is die oop badkamer.

The Stables Cottages
Herman V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Heerlik en rustige verblyf.

Kothuis is netjies en skoon met alle benodigdhede. Lekker uitsig vanaf stoep terwyl jy braai met landelike/plaas-gevoel terwyl Langebaan en winkels naby is.

Jurie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S

Genotvol.

Baie lekker gebly. Goed ontvang deur Cornelle. Sal The Stables Cottages beslis aanbeveel as 'n naweek-wegbreek.

Wena V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wena V

Gerieflik.

Netjiese, skoon en gerieflike huisie. Als wat 'n mens nodig het!

Victor L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Stunning!

Wow, I would recommend anyone to stay at the Stables Cottages.It's peaceful, well-equipped and secured. My granddaughter of 1 year and 6 months also had a stunning weekend with the animals.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie aangenaam en prentjiemooi.

Baie mooi uitsig en voortreflike en goeie diens. Vir seker 'n plek om aan te beveel.

Marina V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Rustigheid en diere rondom my - ongelooflik lekker.

Die vriendelikheid waarmee ons ontvang is, en die rustigheid, sal my altyd laat terugkeer daarheen.

Ilse V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Alles net reg!

Netjiese cottage, stil omgeving, vriendelijke ontvangst, cottage se informatie oor die omgeving Sal opgradering kan gebruik (maps en drgl.).

Dominique S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique S

Clean and peaceful.

The caravan decor was very cute. The caravan and the bathrooms were super clean, the caravan had everything you needed for self catering.

Marna B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna B

Gemaklik, netjies, skoon en sal weer kom.

Die was 'n baie oulike plekkie om te kon bly vir een nag. Die reëlings het glad verloop. Hul het vinnig reageer op vrae en was bereid om uit te help met 'n vroër in-check tyd. Daar was niks wat kort gekom het nie. Daar is selfs 'n muskietmasjien, doom, strykyster en 'n kas vol speletjies. Hou van die 'look' van die plek, met die kaal pype en die klip. Ook mal oor die bad wat so in die kamer staan. Sal beslis weer hier kom bly, hopelik vir 'n langer tydperk, en die plek aanbeveel vir ander. Baie netjies, skoon, gerieflik en het veilig gevoel.

Jan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

Rustig, gemaklik, kwaliteit en goeie diens.

Dit is idiaal vir 'n kort wegbreek of 'n lang kuier. Akkommodasie is netjies en skoon, die diens eersteklas. Of jy net rustig wil terugsit, of die Weskus wil verken, daar is genoeg vir almal. Die plek kan ek gewis aanbeveel!

Marie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marie C

Koste regverdig nie die verblyf in karavaan, karavaan verouderd het aandag nodig.

Geen ontvangs. Karavaan verouderd, plankvloer by deur vrot, moet aandag kry voor iemand beseer word, yskas deur seël nie, deur van karavaan se venster maak nie toe, slegs gaas met gordyn daarvoor. Badkamerfasiliteite nie na wense, wasbak binne stort onvanpas.

Merwe B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwe B

Gesellige plaasatmosfeer.

The Stables is 'n lekker vinnige wegbreek van die normale. Die plaasatmosfeer verras jou in Langebaan. Die bokkies wat teen jou huis wei dra by tot 'n rustige wegbreek. Die hoenderhaan kon dalk net later sy stem laat hoor het! Die huisies is gesellig ingerig en goed toegerus. Lekker om jou vensters en deure oop te los sonder om oor jou skouer te loer! Dan natuurlik is die Weskus Nasionale Park 'n moet! Ons was wel ook bevoorreg om Posberg te besoek! Die pragtige natuurskoon sal ons lank bybly!

John M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Tranquil and great. We enjoyed every moment.

Will go again for a longer stay.

Karen H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Dit was absoluut fantasties.

Ons verblyf was heerlik. As mens wil afskakel van die stad se geraas, is dit hemels om net hier rustig te kan wees. Die springbokke is pragtig en die kinders het dit baie geniet om hulle te voer. Die akkommodasie is pragtig en goed ingerig.

Willie J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Fantastic.

This establishment is even better that the photos. It is super child friendly and comfortable. The location is fantastic. The cottages are very spacious and tastefully decorated. There is a DSTV bouquet, a DVD player (kiddies DVD's supplied) and free WiFi. There is some Springbuck, ducks, chicken and tortoises that roam free on the property. The owners are awesome genuine people. Cornelle checked in daily to make sure we enjoyed every minute of our stay. We absolutely would recommend this accommodation and we will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Die instansie is selfs beter as op die foto's. Dit is baie rustig vriendelik en gemaklik. Die ligging is fantasties. Die kothuise is baie ruim en smaakvol ingerig. Daar is 'n DSTV-pakket, 'n DVD-speler (DVD's vir kinders word verskaf) en gratis WiFi. Daar is 'n paar springbokke, eende, hoenders en skilpaaie wat vrylik op die perseel beweeg. Die eienaars is wonderlike plat-op-die-aarde mense. Cornelle het daagliks kom inloer om seker te maak dat ons elke minuut van ons tyd daar geniet. Ons sal die plek aanbeveel en defnitief weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Verblyf op die plaas, by die see met netjiese geriewe.

The Stables se aangename verblyf ervaring het bygedra tot ons wonderlike vakansie by die see en ons sal hulle vir seker aanbeveel.

Amanda F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Rustige plaas omgewing.

Dit was regtig baie rustig en die diere was veral die hoogtepunt. Springbokkies was pragtig.

Johann A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann A

Uitstekende verblyf in 'n landelike omgewing.

Ons het veral die uitsig en die mak springbokkies wat voor ons verby gepronk het baie geniet.

Stanley S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley S

Fantasties!

Dit was 'n ongelooflike naweek en 'n rustige atmosfeer om die minste te sê.

Christa F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa F

'n Pragtige ligging.

Ons het in die 'vintage' karavaan gebly en my man het onmiddellik gesê dat die 'vintage' vir hom beteken: Ons ou gesinskaravaan wat liewer maar afgeskryf moes geword het eerder as om dit vir gaste aan te bied. Die stoof se gas is ontkoppel, so 'n mens kan eintlik nie kos maak nie, behalwe om te braai (en die wind waai eintlik altyd!) of met 'n mikrogolf wat bitter klein is. Die bed se matras skuif rond in sy klein gaatjie en dit was ook nie baie gemaklik nie. Die badkamer is ruim maar die stort 'n gemors want die wasbak is ook binne-in die stort met sy afloop in die stort se gaatjie met water wat oor die hele stortvloer (en jou voete) uitspuit die volgende oggend wanneer jy net jou tande wil borsel. Die huisies het definitief beter gelyk, maar daaroor kan ek nie kommentaar lewer nie. Daar was seep in 'n bottel (in die stort) wat 'n etiket opgehad het wat gesê het: Body Lotion! Die eienares kan dalk R100 p.p.p.n. vra, maar definitief nie R250 nie! Ons sal die bestemming maar 'n mis gee in die toekoms.

Jacques P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques P

Mooi, skoon en netjies, dit gevoel of ek kamp. Awesome.

Dit is mooi en netjies, ek kan nie kla nie, daai bed in die karavaan is net een awesome bed, het so lekke geslaap. Ek het baie laat daar aangekom, om en by 10 uur, die mense het my vriendelik gehelp en verwelkom, tot gehelp om my sleepwa af te haak. Ek sal weer daar gaan bly, spesifiek in die karavaan.

Jayson J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson J

Verblyf was lekker gewees!

Lekker mense, lekker omgewing: sal gou weer gaan. Ek sal The Stables aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige omgewing soek met puik puik puik verblyf. Baie netjies en die gasvryheid is ongelooflik. Ek sal enige tyd hulle weer gaan besoek vir 'n naweek.

Juan P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan P

Heerlik.

Baie lekker gekuier daar. Die verblyf is beeldskoon en die ysmasjien was 'n bonus. Dink miskien daaraan om in 'n swem gat te belê?

The Stables Cottages se terugvoer

Baie dankie Juan vir jou positiewe review.
n swem gat / dam / bad is defnitief in The Stables se beplanning.
Watch this space!

The Stables Cottages
Laetitia B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B

The stables was really something different.

Awesome for my two boys who loved the animals and watching the little girl feeding the animals. We will most definitely go back there.

Fanie B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Baie mooi ingerig.

Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek skoon en netjies. Baie mooi ingerig. Lekker plaasgevoel. Sentraal as jy die mooi plekke van die Weskus wil verken. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epsomstraat 6, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e63b186da54f61a37c3bea77b9421918a0738f6b162b88fd945e3790627f97816fba0c063ca769e33733e7240686dc077dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 6 Epsom Road Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051855729837 18.062798915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang