Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio at Brighton Manor

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Luukse verblyf 100+ meter vanaf die see! Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Jou eie klein 'mansion'. Dit is beslis die beste selfsorgplekkie wat ek nog ooit in gebly het. Dis pragtig, silwerskoon, 'n klein 'mansion' met alles wat jy kan benodig en baie privaat met jou eie stoepie, tuin en swembad weg van die hoofhuis. Die ligging is perfek - stapafstand van alles. Die buurt is stil en dit is net die voëls wat lawaai. Dit is baie meer as net 'n 'studio'. Dit is oopplan, maar groot, oop en lig. Wens ons kon baie langer as net die 3 aande daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
The Studio at Brighton Manor
Goeie More Lona Wat 'n verrassing om so n pragtige getuigskrif te ontvang. Ek is so bly jul het jul akkommodasie geniet. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Seën vir julle.

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie sentraal en ideaal vir 'n rustige verblyf. Ons het heerlik gebly. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Die studio is volledig toegerus. Die swembad is heerlik en die tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Louise
The Studio at Brighton Manor
Beste Elmarie Dankie vir jul terugvoering. Ek is so bly jul het jul verblyf hier by my geniet. Hoop om jul in die toekoms weer te huisves. Geseënde jaar vir julle.

Ross G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Perfect location and a delightful host. The studio proved ideal for my wife and I and mother-in-law for a couple of nights. It afforded us the ability to cook our own meals and walk to the beach. Knowing we were arriving in late after a long day of travel, Marie-Louise left some bread, butter, milk and water to see us through until morning, and was very helpful throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 7, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0dd9a26cfb769de96b19fbd56f8502bd935dfa6ee496319e079dc16df1235d6a728d04dd2e474b7bcc6b351e8255902d3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.98482 25.66224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang