Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studios on 2nd

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studios on 2nd bed verblyf aan in 2 ateljee-eenhede.

Studio 1 het 'n koningingrootte-bed in 'n aparte kamer vir 2 gaste. Studio 2 het 'n oopplan-uitleg en bied 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders.

Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en gasstoof toegerus is. Elke eenheid het ook 'n sitarea wat lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenhede is 30 m se stap vanaf Hobie-strand en The Boardwalk Winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Yvette V
Saam met vriende
5.0
Nou my nr 1 verblyfplek in PE. Baie gerieflik en naby geleë aan swemstrand en winkels in 'n goeie, stil area binne stapafstand van alles. Gasheer was ...
Sien meer
Apr 2024
Nicholas S
Besigheidsreis
5.0
Lovely hospitality, really friendly people. Good value for money, and I appreciated the attention to detail. Excellent venue, well-equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Deidre V
Besigheidsreis
5.0
Absolutely perfect. I'd highly recommend this unit, super comfy, everyone is super friendly, electric blanket on the bed is a major win...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Tersia D
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë en gerieflik ingerig. Pragtige plek met als wat jy nodig het, selfs 'n oulike braai. Baie skoon en netjiese akkommodasie. Veilige parkering...
Sien meer
Jun 2023
Dan A
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek om te bly. Die mense weet hoe om 'n gastehuis te bedryf! Een van my top 5!
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 168

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2de Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Studios on 2nd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5a258a3a8d0f75020ef27fc4d937b5b4e675607736857e8e92bf55860bd56d27d43761d7de74f70a59369ad06389d1c7c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983579785869 25.661677785983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang