Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Alles is perfek, netjies en in plek. Die woonstel is baie goed toegerus en mens kom niks kort nie. Daar is absoluut aan elke moontlike detail gedink. Suna is 'n wonderlike gasvrou en bederf mens verder met allerhande ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SUNA
The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Baie dankie Danie en familie Julle was sulke wonderlike en spesiale gaste...Dit was my voorreg en plesier om julle te huisves. Ek hoop ons sien gou weer. Pas julself goed op en voorspoed vir die res van die jaar. Beste wense. Suna

Derek G
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Top of the range with regards to situation, view, furnishings. Stunning view from large, well-equipped apartment. No shortage of excellent eateries nearby. Art galleries abound.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SUNA
The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Thank you, Derek! It was a pleasure to have you and thank you for being superb guests! I am so happy that you enjoyed the apartment and also the close-by amenities. Hope to see you again soon! Kind regards, Suna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

SUNA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHc6x59BwUhCfQv3px7AehgVd83Oaj9V1hU2pNg01i0LzHqh59F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 89 Marine Drive 8 Marine Court 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.421888 19.234978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang