Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sundowner Room

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls

Hierdie eiendom maak van omgewingsvriendelike skoonmaakprodukte gebruik.
Hierdie eiendom is beurtkragvriendelik. Die eiendom is met sonpanele toegerus om ligte en noodsaaklikhede te voorsien.
Moet asb. nie enige items uit die kamer verwyder nie.
Ontbyt kan gereël word aangesien die eienaars 'n vennootskap met die Le Petit Maison-restaurant, wat net 4 minute weg is, aangegaan het.
Daar is 'n stoorkamer vir jou vlieërbranderry-toerusting of fietse.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f86d7a051ac698cd73845b320f8072640ddf05d5be0270432a4f09e1c8e87f2c24b7d28dd9c457ef98042e5e418590160be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 19 Zeeland Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.089909131379 18.048527709193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem