Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sundowner Room

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sundowner Room is 'n nuut, opgeknapte ateljeewoonstel wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, en op die boonste verdieping geleë is. Dit bied selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig, luukse geriewe en vriendelike eienaars.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegrus is. Daar is 'n aparte sitarea met 'n TV. Gaste het ook toegang tot boeke en speletjies. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel, straatkameras, laserstraalsekuriteit, buurtwag en 'n gewapende reaksie. Dit is sentraal geleë en net 5 minute se ry vanaf die strand en verskeie restaurante. Dit is 9 minute se ry vanaf die Weskus Nasionale Park.

Ontbyt kan gereël word by die pragtige Le Petit Maison wat net 4 minute ver is. Bespreek asb. vroegtydig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sundowner Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f86d7a051ac698cd73845b320f8072640ddf05d5be0270432a4f09e1c8e87f2c24b7d28dd9c457ef98042e5e418590160be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 19 Zeeland Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.089909131379 18.048527709193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang