The Sundowner Room
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Sundowner Room is 'n nuut opgeknapte ateljeewoonstel op die boonste vloer, buite die rooster en bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte, luukse geriewe en vriendelike gashere.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte sitarea met 'n TV. Gaste het ook toegang tot boeke en speletjies vir vermaaklikheidsdoeleindes. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek van die straat af met straatkameras, balke, buurtwagte en gewapende reaksie. Dit is sentraal geleë met net 5 minute se ry na die strand, en verskeie restaurante, en is binne 9 minute van die Weskus Nasionale Park af.
Ontbyt kan gereël word by die pragtige Le Petit Maison, net 4 minute weg. Reël asseblief vooraf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sundowner Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeeland-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang