The Sunset Beach House
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Neem asb. kennis dat daar nie 'n deur is wat die kamer van die res van die woonstel skei nie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof en 'n oond. Die oopplan-leefarea het 'n bank vir 2 mense en 'n bank vir 3 mense. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en YouTube. Gratis WiFi word voorsien. Voor die woonstel is daar 'n ommuurde patio. Gaste kan oorkant die pad stap en 30 m verder die strand bereik. Die woonstel het sowat 12 trappe wat gaste moet uitklim voordat hulle die perseel bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Reëls:
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n 50%-deposito word vereis voor aankoms.
Alle bedrae moet in Suid-Afrikaanse Rand betaal word.
Inklok-proses:
- Gaste moet asb. aanmeld met hul ID/paspoort. Niemand sal sonder nie nodige dokumentasie toegelaat word nie.
- Die voertuig sal afgeneem word met die nommerplaat en lisensieskyf van die gas wat die bespreking gemaak het.
- Daar word 'n foto van elke individuele gas geneem wat deel is van die bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Let asb. daarop dat die tweede slaapkamer nie heeltemal privaat is nie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof en 'n oond. Die oopplan-leefarea het 'n bank met sitplek vir 2 mense en 'n bank met sitplek vir 3 mense. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en YouTube, Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan oorkant die pad stap en 30 m verder die strand bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Reëls:
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n 50%-deposito word vereis voor aankoms.
Alle bedrae moet in Suid-Afrikaanse Rand betaal word.
Inklok-proses:
- Gaste moet asb. aanmeld met hul ID/paspoort. Niemand sal sonder nie nodige dokumentasie toegelaat word nie.
- Die voertuig sal afgeneem word met die nommerplaat en lisensieskyf van die gas wat die bespreking gemaak het.
- Daar word 'n foto van elke individuele gas geneem wat deel is van die bespreking.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die oopplan-kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, vierplaatstoof en 'n oond. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense en 'n bank. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en YouTube, Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan oorkant die pad stap en 30 m verder die strand bereik.

- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 194, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang