The Sunset Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 174
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Chrystal C - Sep 2024
Algehele gradering
I love the place.
Edward B - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Chris B - Jul 2024
Algehele gradering
The break you deserve.
Chantel P - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Janet E - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik!
Theo-chris G - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, gasvrye diens, waarde vir geld.
Lees meerLiana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Chantelle E - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome thank you.
Kate S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful holiday.
Lees meerBev P - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste plekkie, ons gaan altyd terug.
Eswin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoying the quietness.
Ilhaam M - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Chad J - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing, awesome, perfect.
Lees meerJenny J - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect.
Hendrina Ref Tg 4tj5c7 S - Feb 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar gaan bly!
Lees meerGwen B - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant and quite.
Khandre G - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Adrie S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marius E - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het was daar, dankie.
Denovan A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Masixole M - Mrt 2024
Algehele gradering
It was awesome.
Cindie V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker en by strand.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Leon L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Lebohang Victor M - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesomeness.
Wilfred P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Anthony S - Jan 2024
Algehele gradering
Overall marvellous stay and well situated.
Jenn V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Motorgeraas nogal steurend gedurende spitstye.
Edwin C - Jan 2024
Algehele gradering
We had a great stay.
Markus K - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Shaun D - Aug 2024
Algehele gradering
It was nice.
Christina Wilhelmina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly met die minimum.
Richard M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing, home away from home.
Gayle B - Feb 2024
Algehele gradering
Not what I expected.
Andrew W - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik. Vriendelik. Behulpsaam.
Bruneale C - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte woonstel en perfekte diens gelewer.
Inge Radloff G - Okt 2023
Algehele gradering
Dringende blyplek a.g.v. werksverpligtinge.
Mpolokeng K - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing stay!
Gertrude S - Okt 2023
Algehele gradering
I really loved the stay. It was an amazing experience for my family and friends.
Samantha A - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Lorraine J - Sep 2023
Algehele gradering
Die dame was vriendelik en baie behulpsaam.
Malifu M - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyable one.
Jacobus D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Dawn R - Okt 2023
Algehele gradering
We had an enjoyable time.
Yolande O - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Megan S - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely.
Stefan D - Des 2023
Algehele gradering
Regte tyd, regte plek en regte prys.
Marieta J - Okt 2023
Algehele gradering
Plek is stunning.
Lester H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Naby geriewe.
Frieda B - Okt 2023
Algehele gradering
Safe and secure.
Leon F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en was regtig verbaas oor die ligging.
Lees meerRene M - Sep 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay at The Sunset Beach House.
Anjé J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker naby die strand, winkel en eetplekke.
Koos E - Sep 2023
Algehele gradering
Oulike woonstel. Hulle sal die warmwatersituasie moet aanspreek. Dit was 'n probleem.
Joey L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Fred W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, loopafstand van die strand.
Neville V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons kuier was ok, maar kon nie die see lekker geniet a.g.v. die weer, die weer was eers die laaste dag met ons vertrek op sy beste, maar nie te min.
Lees meerElsmarie B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fees!
Bianca S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fantasies en dit was baie veilig.
Angeline A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Micheala F - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend en die uitsig is asemrowend.
Josephine F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Wendell P - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties, 10 uit 10. Beste kuier in vergelyking met ander kuiers.
Carmen L - Okt 2022
Algehele gradering
Great stay.
Nellerie V - Sep 2022
Algehele gradering
Was dit nou absoluut die geld werd!
Lorinda S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons kuier was lekker en veilig, perfek vir 'n naweekwegbreek vir familietyd. Sal definitief weer so maak!
Yolanda A - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie nice, die wegbreek.
Anna-marie R - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre
Andrew A - Jul 2022
Algehele gradering
A great surfer's house.
Chanelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Felt like home.
Nicole A - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Paula W - Mrt 2022
Algehele gradering
Very neat, comfortable and central to all activity along the beach.
Andrea D - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Adrian K - Mrt 2022
Algehele gradering
Best value for money accommodation I have ever stayed at.
Fawzia G - Feb 2022
Algehele gradering
A pleasant stay in a very neat place located right opposite the Waterpark and Putt Putt in Beach road.
Jenevan V - Feb 2022
Algehele gradering
Absolute awesome.
Lees meerNicoleen J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid om in te bly.
Kaylene B - Feb 2022
Algehele gradering
Dis 'n fantastiese, rustige plekkie. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Baie dankie.
Mary-anne M - Feb 2022
Algehele gradering
We all enjoyed our stay at Sunset Beach House.
Locresha A - Jan 2022
Algehele gradering
Best stay ever, I highly recommend Sunset Beach accommodation.
Jenevan V - Nov 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Josephine F - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties en ontspannend.
Rudeibah K - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Keenan A - Jul 2022
Algehele gradering
Very neat and cosy. Would definitely come back.
Delarich B - Jun 2022
Algehele gradering
Ek sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.
Meshaan B - Apr 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay at The Sunset Beach House with friends, it was an amazing getaway and I will go back anytime.
Quinton B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Ian D - Mrt 2022
Algehele gradering
Beach lovers holiday flat.
Lees meerJolene J - Feb 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Rugshana J - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect getaway place.
Mogamad Fuad S - Nov 2022
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant apartment.
Tebogo F - Okt 2022
Algehele gradering
The house was neat and comfortable we really enjoyed it was home away from home I will recommend.
Ricardo A - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was naby see, wat dit baie lekker maak.
Francois D - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, kon op strand stap, veilige parkering.
Dave S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, waarde vir geld.
Waseela A - Feb 2022
Algehele gradering
A relaxing stay for 3 pensioners.
Christiaan D - Aug 2022
Algehele gradering
Ligging is goed, net baie ongewensde mense wat daar rondsnuffel in die vullisdromme.
Isebell A - Apr 2022
Algehele gradering
It was a nice break away.
Stephanie R - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker afpakplekkie naby die see.
Chad J - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lucian S - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Zane W - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jenevan V - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing.
Gafsa D - Feb 2022
Algehele gradering
Very relaxing, comfortable getaway close to the beach and all amenities. The house is well-equipped, but requires some maintenance.
Lees meerNicholas S - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect budget stop for a few days.
Liezl V - Aug 2022
Algehele gradering
Swak.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Shanell K - Apr 2022
Algehele gradering
It was nice. We improvised.
Lees meerClaudia Z - Nov 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Dee-lynn S - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Marche J - Okt 2021
Algehele gradering
Everyone enjoyed the peacefulness.
Wynand L - Okt 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in die Strand.
Leeanne L - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Lara A - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay there. Neat and spacious.
Rohane P - Aug 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie leker. Will recommend it and would go back.
Jo-ann V - Apr 2021
Algehele gradering
Nice and cozy.
Denise H - Jun 2021
Algehele gradering
Really a home away from home.
Fabian S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Zintle R - Mei 2021
Algehele gradering
Great place and very neat.
Danelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tarryn B - Apr 2021
Algehele gradering
Definitely one for the books.
Alta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Na een nag se slaap by die teleurstellende vorige verblyf, het ek Sunset Beach House opgespoor.
Marius S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties en ons het die kuiertjie baie geniet, sal beslis weer so maak in die nabye toekoms.
Tanya S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie lekker naby aan die strand. Ons het dit verskriklik geniet.
Nazema S - Jan 2021
Algehele gradering
Really had a great time.
Joswin P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Louis N - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay a stone throw from the beach.
Angelique J - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, leka naby die see.
Gretchen L - Okt 2021
Algehele gradering
It was really amazing stay for us, we enjoyed our time there.
Annelin F - Okt 2021
Algehele gradering
My kuier was baie lekker.
Arno N - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig by die see.
Lees meerDavid S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en puik ligging, naby aan die strand!
Jean S - Aug 2021
Algehele gradering
Our experience was very good.
Nòvichka P - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Brian L - Mei 2021
Algehele gradering
A very pleasant weekend enjoyed by the family.
Clauritia J - Feb 2021
Algehele gradering
Was nice. We really enjoyed it would really like to book again.
Dewald L - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en perseel is baie goed geleë. Sal beslis hulle weer gebruik.
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Dorothy J - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie lekker. Akkommodasie ons verwagtinge oortref.
Cindy G - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik, naby, loopafstand vir alles op die strand.
Gerda F - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, en die huis is baie lekker geleë.
Jana J - Jan 2021
Algehele gradering
Nice location and neat and clean apartment.
Janine L - Jul 2021
Algehele gradering
Mixed feelings.
Lees meerJohan T - Des 2021
Algehele gradering
Basiese goed in huis nie daar nie, agent respekteer nie privaatheid nie. Nee.
Lise B - Apr 2021
Algehele gradering
Was gerieflik.
Johan T - Des 2021
Algehele gradering
Not comfortable.
Juanita S - Okt 2021
Algehele gradering
We were very dissapointed.
Deon D - Jan 2021
Algehele gradering
Very disappointed.
Lees meerZeenat K - Okt 2020
Algehele gradering
Loopafstand van die strand af.
Jane-helen F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek om te kuier met vriende, mooi uitsig en baie naby die see vir 'n lekker uitstappie.
Avina C - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing, romantic weekend.
Lees meerHennie V - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chandre V - Nov 2020
Algehele gradering
Beste kuier ooit.
Anuschke A - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Petro W - Des 2019
Algehele gradering
Was baie netjies en bitter lekker.
Makgopedi N - Nov 2019
Algehele gradering
The place is accessible to everything.
Stephanie B - Okt 2019
Algehele gradering
It was a beautiful place and we had a really great time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n pragtige plek en ons het baie lekker gekuier.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anna-marie R - Aug 2019
Algehele gradering
Great location.
Debora C - Apr 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en skoon woonstel en sentraal geleë met voldoende ontspannings aktiwiteite vir almal binne loopafstand.
Venecia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflikheid op sy beste.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Venecia, thank you so much for your wonderful review and compliments. We would love to have you stay with us again, so if there are any improvements that you can think of, please let us know. Much appreciated Jason and Roger.
Jo-anne P - Mrt 2019
Algehele gradering
Clean and modern apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en moderne woonstel.
Ons het ons verblyf by die Sunset Beach House geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Sunset Beach House se terugvoer
Thank you Jo-Anne, it would be amazing to host you again. Regards Jason and Roger
Leigh C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en dit is 'n besonderse netjiese plek.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Leigh, thank you for a very positive review. We always aim to keep our services and accommodation to a high standard. We hope to see you soon again. Regards, Jason and Roger
Cornelia H - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasmagories!
The Sunset Beach House se terugvoer
Thank you Cornelia for your wonderful review. We focus hard on customer service and also keeping the accommodation in top condition. We would love to host you again. Best regards Jason and Roger
Sarel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed ontvang, die eenheid is baie netjies en bevat alles wat ons nodig gehad het, die ligging is baie goed en loopafstand van die strand af.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Sarel, thank you for your lovely review - it was a pleasure to host you. We hope to see you soon again. Best regards, Jason and Roger
Natashia D - Feb 2019
Algehele gradering
The accommodation is really value for money in terms of location, cleanliness, safety and I will recommend it to anybody.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf is regtig waarde vir geld in terme van ligging, higiëne, veiligheid en ek sal dit aanbeveel.
Dis regtig stunning!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Sunset Beach House se terugvoer
Thank you Natashia for your wonderful review. We would love to host you again and if you think of anything that would improve your stay with us, please let us know. Best regards, Jason and Roger
Jan-hendri S - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en netjies.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Jan-Hendri, thank you for your positive feedback. We will certainly install a cabinet for convenience asap. We hope to see you again soon! Best regards, Jason and Roger
Liezel S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lizette L - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, baie basies toegerus.
Astrid A - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, moderne woonstel met alles wat nodig is.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Astrid, thank you for your review. We have been upgrading Sunset Beach House over the past year, and certainly additional security is on the business plan soon. We hope to see you soon again. Regards Jason and Roger
Ronald B - Apr 2019
Algehele gradering
I did not get my room I booked.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Carla V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
The Sunset Beach House se terugvoer
Dear Carla,
Thank you very much for your positive review. We would love to accommodate you again!
Best regards,
Roger and Jason
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 194, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang