Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Syrene Boutique Hotel

Hotel
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Deluxe-suite Tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n uitsig oor die swembad, WiFi, 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

100% betaling word vereis met bespreking.
Groepbesprekings betaal 'n nie-terugbetaalbare besprekingsfooi wat gehef word wanneer 'n bespreking gemaak word en volgens die waarde van die bespreking bereken word. Die balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.
Kinders is welkom. Skakel asb. die hotel vooraf om tariewe en eëlings te kry. Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste per kamer, ongelukkig word geen besoekers in kamers toegelaat nie.
Rook is verbode in die hotelkamers, maar daar is aangewese rookareas buite.

Elm Tree Restaurant: Oop daagliks van 06:00 tot 21:00 en bedien ontbyt, middagete en heeldag koffie. Aandete is eksklusief vir hotelgaste beskikbaar en sluit 'n rits kreatiewe disse in.

Konferensies: Die topklasgeriewe sluit 2 uitvoerende konferensiekamers in. Die eerste akkommodeer 24 afgevaardigdes in 'n U-vorm (maksimum 32 in ander opstellings), terwyl die tweede sitplek vir 12 het. Albei kamers is met grootskerms, klankstelsels en blaaiborde toegerus en het bykomende toerusting vir virtuele vergaderings beskikbaar.

Funksies: Binne- en buitegeriewe met kreatiewe spyskaarte en pragtige ruimtes is vir 'n ooievaarstee, kombuistee, verjaarsdag, ens. beskikbaar.

Troues, aantrekdag en wittebrood: The Syrene bied 'n intieme omgewing vir 'n wittebrood en 'n rustige kleedkamer vir 'n troudag. Klein onthale en intieme etes kan vir tot 36 gaste geakkommodeer word.

Die hotel vertoon 'n permanente versameling van die Suid-Afrikaanse fotograaf, Koos van der Lende, se African Tree-reeks, saam met pragtige kunswerke deur plaaslike kunstenaars en dit is te koop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Deluxe-suite Swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n swembad-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, japon en pantoffels. Ander geriewe sluit WiFi, 'n lessenaar, 'n platskerm-TV met DStv, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

100% betaling word vereis met bespreking.
Groepbesprekings betaal 'n nie-terugbetaalbare besprekingsfooi wat gehef word wanneer 'n bespreking gemaak word en volgens die waarde van die bespreking bereken word. Die balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.
Kinders is welkom. Skakel asb. die hotel vooraf om tariewe en eëlings te kry. Kinders tussen 0 en 1 bly gratis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste per kamer, ongelukkig word geen besoekers in kamers toegelaat nie.
Rook is verbode in die hotelkamers, maar daar is aangewese rookareas buite.

Elm Tree Restaurant: Oop daagliks van 06:00 tot 21:00 en bedien ontbyt, middagete en heeldag koffie. Aandete is eksklusief vir hotelgaste beskikbaar en sluit 'n rits kreatiewe disse in.

Konferensies: Die topklasgeriewe sluit 2 uitvoerende konferensiekamers in. Die eerste akkommodeer 24 afgevaardigdes in 'n U-vorm (maksimum 32 in ander opstellings), terwyl die tweede sitplek vir 12 het. Albei kamers is met grootskerms, klankstelsels en blaaiborde toegerus en het bykomende toerusting vir virtuele vergaderings beskikbaar.

Funksies: Binne- en buitegeriewe met kreatiewe spyskaarte en pragtige ruimtes is vir 'n ooievaarstee, kombuistee, verjaarsdag, ens. beskikbaar.

Troues, aantrekdag en wittebrood: The Syrene bied 'n intieme omgewing vir 'n wittebrood en 'n rustige kleedkamer vir 'n troudag. Klein onthale en intieme etes kan vir tot 36 gaste geakkommodeer word.

Die hotel vertoon 'n permanente versameling van die Suid-Afrikaanse fotograaf, Koos van der Lende, se African Tree-reeks, saam met pragtige kunswerke deur plaaslike kunstenaars en dit is te koop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsweg 28, Sandton, 2128, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57bcf83dd675dd20e7e6f7e1ea8f238e2d703265bfd9fa00f34e206a7bfc8ca5f2e08ceabb5d6e4a8873a5ca01e11f19c619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense 28 Wessels Road Sandton 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.052990134414 28.061656951904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang