The Syrene Boutique Hotel
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsweg 28, Sandton, 2128, Gauteng
- Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Syrene Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek.
Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 1 standaard kamer, 3 luukse kamers, 16 deluxe kamers en 1 presidensiële suite. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, 'n kombuisie, 'n sitarea, ondervloerse verhitting, 'n haardroër, 'n yskassie en 'n TV met DStv.
Die Presidensiële Suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, sepies, verhitte handdoekrelings en 'n aparte toilet. Daar is ook lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kaggel, 'n kluis, 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv.
Rook is verbode in alle kamers. Daar is buite-rookareas.
Die Elm Tree Restaurant is oop vir ontbyt, middagete en aandete. Alternatiewelik voorsien Rivonia verskeie Oosterse restaurante en koffiewinkels.
Die verblyf is lekker naby Sandton City, Mall of Africa en Monte Casino. Die gimnasium, spa-geriewe, plaaslike winkelsentrums, Rivonia N1-wisselaar, die busroete na die Sandton-treinstasie wat na die lughawe lei, Johannesburg se middestad, Midrand en Pretoria is ook almal maklike bereikbaar hiervanaf.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Wesselsweg 28, Sandton, 2128, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 36 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsweg 28, Sandton, 2128, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang