The Tarragon
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huntersweg 21, Tarragona, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Tarragon is in die pragtige Houtbaaivallei geleë en spog met onbelemmerde uitsigte oor die vallei en op die berge.
Verblyf word in 5 privaat gastekothuise gebied wat elkeen slaapplek vir 2 tot 6 volwassenes het. Elke kothuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n moderne badkamer, 'n kombuis of kombuisie wat vir selfsorg toegerus is, 'n leefarea en 'n buite-terras. Die eenhede het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, digitale kluis en gratis WiFi. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien.
Die instansie bied veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe en die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op vakansiedae. Verdere beskikbare dienste sluit 'n kinderoppasser, masserings en 'n lughawependeldiens teen 'n ekstra koste in.
Daar is 'n pragtige tuin, 'n groot swembad, 'n braai-area met asemrowende uitsigte en koidamme. Poue, Egiptiese ganse, kormorante, skoenlappers en naaldekokers is hier te sien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Huntersweg 21, Tarragona, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tarragon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huntersweg 21, Tarragona, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap