Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen rook word in die huis toegelaat nie. Asbakkies word buite voorsien.
Respekteer die bure se stilte-ure van 22:00 tot 10:00.
Enige skade aan die verblyf of die inhoud daarvan sal dienooreenkomstig gehef word.
Gaste moet vooraf laat weet as hulle beplan om gaste te kry.
Laat asb. die verblyf in 'n skoon en netjiese toestand.
Weens die grasdak moet asb. nie oop vlamme of vuurwerke op die perseel gebruik nie.
Gaste moet seker maak dat die vure dood is voordat hulle gaan slaap of vertrek.
'n Skoonmaakfooi word per dag gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 634, Vaal Marina, Sedibeng, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f4b18017f710559fc1b70ec035f93a2520e1587efebbc7c9fe987e2853a8d728aba101612787c2bd37297879a3c932c84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 634 Leervis Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.878780189945 28.228696009718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem