The Thatch
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leervisstraat 634, Vaal Marina, Sedibeng, 1945, Gauteng
- Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Thatch is 'n selfsorgeenheid in Vaal Marina en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié eenheid bied 'n rustige wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers het dubbelbeddens en die laaste kamer het 'n kinderbed vir 2. Een slaapkamer is op die onderste verdieping en die res is bo. Die badkamers het 'n stort of 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n wasmasjien.
Buite is daar 'n stoep met 'n tafel, tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan lekker van die stadsgewoel ontsnap en van beurtkrag vergeet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Leervisstraat 634, Vaal Marina, Sedibeng, 1945, Gauteng
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leervisstraat 634, Vaal Marina, Sedibeng, 1945, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang