The Birdsong
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Birdsong
- Selfsorg.
Huisreëls
Die eienaars woon in die eenheid wat nie bespreek is nie.
Die eienaars het 'n voltydse werk en gee gaste algehele privaatheid gedurende die verblyf. Die eienaars is beskikbaar vir enige voorstelle of bystand indien gaste dit benodig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 46, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang