The Venue Country Hotel
Beskrywing
Die hotel het lieflike kamers waar gaste na 'n lang dag kan kom ontspan. Die kamers is pragtig ingerig en sal verseker dat gaste saans heerlik kan rus en soggens uitgerus opstaan. Elke kamer is en suite en het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n spieëlkas wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, telefoon en plafonwaaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie en ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit en gaste kry 'n komplimentêre drankie met aankoms.
Kinders onder 12 jaar bly gratis mits hulle 'n kamer met hul ouers deel.
Kinders wat gratis bly betaal slegs vir etes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vir die oordeelkundige gas het ons ook 2 suites. Dié kamers is lekker groot en bied genoeg ruimte vir gaste om te ontspan, e-posse te lees of net 'n koppie koffie te geniet. Daar is dubbel- en enkelsuites. Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n spieëlkas wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, telefoon en plafonwaaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie en ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit en gaste kry 'n komplimentêre drankie met aankoms.
Kinders onder 12 jaar bly gratis mits hulle 'n kamer met hul ouers deel.
Kinders wat gratis bly betaal slegs vir etes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelindaba-weg, 140 Kalkheuvel Plaas 493, Hartbeespoort, 0240, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang