Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Venue Country Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 6 resensies vir The Venue Country Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Natasha R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R

Baie lekker gebly. Sal weer gaan!

Skoon, netjies, bekostigbaar!

Wilma V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Fantastiese atmosfeer.

Ontvangs se personneel baie behulpsaam en vriendelik, baie mooi ligging en veilig. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Charlene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V

Baie lekker verlyf met vriedelike personeel.

Ons was vriendelik verwelkom deur die personeel en almal was baie gasvry wees.

Hannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V

Gerieflik.

Vriendelike diens en was die heeltyd bereid om te help waar nodig.

Michelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle D

Ons was teleurgesteld.

Geen DStv, welkomdrankie, haardroër of telefoon in kamer soos geadverteer nie. Ontvangsdame en skoonmaakpersoneel is onbevoeg om met kliënte te werk. Toilet kort 'n goeie skoonmaak. By ontvangs is daar geen inligting ontvang oor ons spa-bespreking nie. Moes smeek vir ‘n haardroër wat ek nie kon gebruik nie, want kragproppe in kamer en sommige ligte werk nie. Maar pragtige plek, skoon beddegoed, goeie nagrus en ontbyt. Bestuurder, Anthony, het plan gemaak dat ons ook ‘n bord kos kon kry nadat spyskaart-bestellings 18:00 in die aand gesluit word (ons was nie met aankoms daarvan bewus gemaak nie). Ligging van hotel is ver van enige winkels of wegneemplekke. Geen melk in kamer vir koffie nie.

Braham C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Braham C

Nooit weer nie.

Het opgepak en teruggekeer huis toe ten spyte van die feit dat Sondag ook al, klaar betaal was.

Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelindaba-weg, 140 Kalkheuvel Plaas 493, Hartbeespoort, 0240, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA137aff7d34870b018f690b44c326c5f25d04d4ef308a769b2ddbcfefd94ced99c4dba73e63e3b15ef4a324257eee02028f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Pelindaba Road 140 Kalkheuvel Farm 493 0240 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.837356411925 27.886762171984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang