Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View and The Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2023 tot 04 Jan 2024.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf met toegang tot 'n gedeelde kombuis.
Kamer 2
Slegs verblyf met toegang tot 'n gedeelde kombuis.
Kamer 3
Slegs verblyf met toegang tot 'n gedeelde kombuis.
Die kothuis
Slegs kamer.
Huisreëls

Daar is 2 katte en 3 honde wat op die plaas woon. Gaste moet in kennis stel of hulle allergies is en die gasheer sal die nodige reëlings tref.
Die gedeelde kombuisie is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n Nespresso-masjien (bring u eie "pods"), 'n menger, eetgerei en breekware. 'n Addisionele fooi (vervangingskoste) sal betaal word indien daar skade veroorsaak word en daar is 'n boete as die afstandbeheer verlore gaan of nie terugbesorg word nie.
Geen gas jonger as 16 jaar mag snoeker of pool speel nie.
Rook en drink rondom die snoekertafel word nie toegelaat nie.
'n TV vir DVD's is beskikbaar in die snoekerkamer indien dit vooraf versoek is, maar gaste moet 'n hul eie DVDs saambring.
Kinders of almal wat nie kan swem nie, mag die swembad slegs onder streng toesig gebruik.
Gaste is welkom om op die plaas te loop en na die natuurlewe te kyk, maar moet alle voorsorgmaatreëls tref om die diere nie te benadeel nie.
Gaste kan dagbesoekers uitnooi om vir die dag by hulle aan te sluit om 09:00, maar besoekers moet teen 18:00 die perseel verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gumtree-laan, Ablert Falls, 3220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b00d874c41a860805732a8bcace98e248b6b003016dbbbdd596082d3e144a99a40773ac6e09ab7baae4ce941fa6214d7bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Gumtree Lane Ablert Falls 3220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.457033158013 30.41713864806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem