Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa Manor & Spa

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens vir kinders of bykomende gaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n sitarea en kan van die volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond gebruik maak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié kamer is perfek vir 'n gesellige gesinswegbreek en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed en 'n kinderbed vir twee in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n sitarea met 'n TV en Netflix. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Standaarddubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Deluxe-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke, asook sjampoe en stortjel word voorsien. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, met Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het hierdie kamer oorgenoeg kasruimte en 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié Ateljeewoonstel is 'n romantiese kamer met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoofplaat toegerus. Daar is ook 'n privaat Jacuzzi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koning-suite
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook kaste, seep, sjampoe en stortjel, sowel as 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het twee slaapkamers, waarvan een 'n koningingrootte-bed het en die ander een het 2 enkelbeddens vir kinders. Die kamer het 'n ruim badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het ook oorgenoeg kasruimte en 'n verskeidenheid toiletware, soos seep, sjampoe en stortjel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim drieslaapkamerwoonstel is perfek vir groter gesinswegbreek, en bied genoeg ruimte vir almal. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het ook 'n stapelbed, ideaal vir kinders. Geniet die privaatheid van drie aparte slaapkamers en twee badkamers—een met 'n bad en die ander met 'n stort. Gaste het toegang tot 'n privaat patio, kompleet met 'n braai-area, en kan kwaliteit gesinstyd geniet in hierdie uitgestrekte toevlugsoord. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen oorbesetting sal geduld word nie, slegs die maksimum aantal mense word toegelaat volgens bevestiging.
Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur se goedkeuring gereël is nie. 'n Dagbesoekersfooi sal van toepassing wees.
Geen musiek word toegelaat vanaf enige klakstelsel nie, bv. selfone, musiekspelers ens.
Geen waterrookpyp word op die perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. ander kliënte.
Geen oormatige alkoholgebruik sal geduld word nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Geen swem na 21:00 nie.
Geen matrasse of beddegoed mag uit beddens verwyder word nie.
Moet asb. nie in die eenheid rook nie, rook asb. op jou patio of aangewese rookareas.
Kinders jonger as 12 jaar moet vir hul eie veiligheid deur 'n volwassene by die swembad vergesel word aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie.
Skoonmaakdiens sal slegs van Maandag tot Saterdae tussen 09:00 en 13:00 beskikbaar wees en nie op Sondae of publieke vakansiedae nie.
Indien jy enige toestel aan jou televisie in jou eenheid wil koppel, reël asb. met die ontvangs met aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen vuurwapens van enige aard, insluitend korrelgewere, word toegelaat nie.
Inkloktyd is streng na 14:00.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op uitklokdag. 'n Uurlikse laat-uitklokfooi sal van toepassing wees.
Gepaste taal en aanvaarbare kleredrag moet te alle tye gehandhaaf word.
Enige skade aangerig deur gaste of hul kinders sal dienooreenkomstig verhaal word, en jy sal aanspreeklik gehou word vir alle skade.
Vir enige vrae oor die huisreëls kan gaste besprekings voor aankoms kontak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb895d0e9da8d462c29213fdf0bccdc982b345cfff0f3023d38a6613c6219384e0c9c4774e84ffdf7d09c5083ac95b471099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 9 Knoppiesdoring Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.871032965835 28.287468542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang