Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa Manor & Spa

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verblyf skoon, netjies en waarde vir geld. Alles reg, skoon, netjies, veilig. Ek het 'n navraag gerig oor of daar plek sal wees vir ons karavaan voor die tyd waarop hulle geantwoord het ja. Die persoon by ontvang het ons laat inry in die perseel en wou ons agter die gebou laat inry. My man het gelukkig gesien hier kom moeilikheid en in die ingang voor die karavaan in reverse. Met baie gesukkel het ons die volgende oggend uitgekom, maar bloot a.g.v. my man se vermoëns om 'n karavaan te kan reverse. Was dit 'n groot karavaan, was ons in lelike moeilikheid. Die perseel is glad nie geskik vir 'n karavaan nie, en was ook baie vol wat geen ruimte gelaat het vir ekstra spasie en plek nie. Hulle behoort eindelik om my navraag te antwoord het dat daar nie plek is vir die karavaan vir die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary V
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Friendly staff, but room for improvement. The check-in process was simple. However, I had to wait until almost 2 for my room (check-in is at 1pm, I arrived at around 1:10pm). The unit itself was spacious and clean, in a lovely environment. I ordered the breakfast as an extra, and at R160 per day, it was hugely overpriced and nothing to write home about. There was a swimming pool in the apartment's area, but swimming during the day was not possible due to the gate being left open all day and also gardeners being around the whole time. The constant gardening noise was also a bit irritating, as if I wanted that, I could have stayed at home. The shower was horrid, with poor water pressure and it was just a hand shower hooked up that kept pointing the other way, so that was unpleasant. The spa itself was lovely, and I enjoyed my treatments there. It was relatively well priced. Overall, it was a pleasant experience, but there were some areas that needed improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Friendly staff. Well priced. Clean rooms. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Bittersweet We arrived a bit late and were warmly welcomed and assisted to our place. Jeremiah is a very friendly and patient manager. The room was clean, The breakfast was great and the jacuzzi was pleasant. However, there was constantly no water in our room and that made our stay a bit unpleasant as we struggled to bathe. The towels in the spa smelled like mould also. Also the spa services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Errol W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2024

4/5. Pleasant and cost effective. Generally great. Unfortunately, the hot pool was cold on the days we needed to use it. Cleaning materials in the unit are non-existent (brooms, mops, etc). The bath needs a bath mat. The shower is old and needs maintenance. Pots need upgrading. WiFi is good. The cleaning staff is great. The reception is very helpful and friendly. It would be nice to have SuperSport on TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2023

Akkommodasie was nie gereed met aankoms nie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Boy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wow, it was so beautiful to be in your place. Next time please try to improve your Wi-Fi and install the generator, but everything else was good. Thanks for accommodating us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker, skoon, goeie diens. Kan nie fout soek met The Villa nie. Staf is behulpsaam en vriendelik. Ons solderkamer was skoon en als wat geadverteer was, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Gasvry en rustig. Ontbyt was lekker met 'n wye keuse, kamer was netjies, en die spabehandeling professioneel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Indien ons weer in die area is sal ons weer hiernatoe kom. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb895d0e9da8d462c29213fdf0bccdc982b345cfff0f3023d38a6613c6219384e0c9c4774e84ffdf7d09c5083ac95b471099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 9 Knoppiesdoring Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.871032965835 28.287468542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang