Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Villa Manor & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Villa Manor & Spa bied die perfekte wegbreek in 'n stil woonbuurt net 2 km vanaf die warmwaterbronne in Bela-Bela. Dit het die ideale ligging om die Waterberg-area se aktiwiteite en besienswaarighede te verken, insluitend die Waterberg Zipline, wildritte, die Lion & Cheetah Park, vierwielmotorfietsry en perdry.

Verblyf word in 13 bekoorlike gastekamers vir paartjies en gesinne en 5 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle gebied. Elke eenheid het 'n TV met Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers beskik ook oor en suite-badkamers met baddens of storte.

Die gastehuis spog met 'n swembad, verhitte swembad, 'n gastesitkamer en sitareas in die welige tuin. Kom ontspan in die Jacuzzi, geniet die son op die swembaddek, of bespreek 'n behandeling by die dag-spa op die perseel.

Speel 'n potjie pool op die dek of geniet nabygeleë aktiwiteite soos perdry, vierwielmotorfietsry, wildritte, die Lion & Cheetah Park, die Krokodilpark en die Zipline. Maak 'n draai by die bekende warmbronne, net 'n entjie verder, en sluit die dag af met 'n verfrissende drankie by die swembadkroeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Knoppiesdoringstraat 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink The Villa Manor & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 9, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb895d0e9da8d462c29213fdf0bccdc982b345cfff0f3023d38a6613c6219384e0c9c4774e84ffdf7d09c5083ac95b471099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 9 Knoppiesdoring Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.871032965835 28.287468542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang