Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vishuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n lekke verblyf! Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Die Vishuis voel soos 'n kunsgalery. Dit was stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig, baie netjies en gerieflike ligging. Ons sal vir seker weer in die Vishuis bly wanneer ons Hermanus besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Everything you could wish for. Thanks to Marc and all of his recommendations one felt like a local and had the greatest of experiences. The accommodation is second to none and very well located from all amenities, definitely will return, thanks Jacques.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Relaxing met alles wat mens nodig het vir so 'n kop-skoonmaak naweek! Marc, ons gasheer, was uitstaande en definitief elke gastehuis se droom gasheer, dankie Marc. ons het al jou moeites en omgee met die krag wat af was opreg waardeer! Kom kuier verseker binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrike W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stunning plek, amazing manager. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Very impressed. Die Vishuis was comfortable, clean and spacious. Within walking distance from shops and restaurants. Our host was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Central Karoo District Municipality K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantastic stay in a beautiful town. Die Vishuis is truly home away from home. I will be returning with the family soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Puik verblyf, skoon, netjies en uniek. Veilige, skoon en gerieflike verblyf, naby winkelsentrums en see. Eienaar se kommunikasie en ontvangs uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Voeding vir die siel. Die rustigheid en afsondering van die wêreld al was ons 'n klipgooi vanaf die middedorp met al sy gewoel. Ideaal vir wanneer jy wil afskakel en jou batterye wil herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4N2M4MmY5LWFmYzAtNDIyOC04YWU5LTk3NjUzNjMzYmM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 7 Hope Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418195 19.241179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang