Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vishuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorp, net bo The Old Harbour in die middedorp geleë. Die gastehuis is stylvol versier met 'n groot versameling kontemporêre Suid-Afrikaanse kuns. Dit is ideaal vir 'n groot groep of mense wat tyd saam wil spandeer, maar steeds hul eie privaat spasie wil hê. Gaste sal deur die gasheer, Marc, verwelkom word.

Verblyf word aangebied in 3 suites en die luukse Fisherman's Cottage, wat in 'n bekoorlike binnehof geleë is. Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed wat oorgetrek is met suiwer katoenlinne, en elkeen het ook 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n vuurmaakplek, paneelverwarmer en haardroër.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof met 'n buitemeubels, draagbare braaigeriewe, 'n plonspoel en pragtige tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marise B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekke verblyf! Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Die Vishuis voel soos 'n kunsgalery. Dit was stunning!
Aug 2024
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, baie netjies en gerieflike ligging. Ons sal vir seker weer in die Vishuis bly wanneer ons Hermanus besoek.
Jun 2024
Jacques T
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you could wish for. Thanks to Marc and all of his recommendations one felt like a local and had the greatest of experiences....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing met alles wat mens nodig het vir so 'n kop-skoonmaak naweek! Marc, ons gasheer, was uitstaande en definitief elke gastehuis se droom gasheer,...
Sien meer
Jun 2023
Ulrike W
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning plek, amazing manager. Sien sterre.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vishuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4N2M4MmY5LWFmYzAtNDIyOC04YWU5LTk3NjUzNjMzYmM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 7 Hope Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418195 19.241179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang