The Walden Suites
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Uittrekbed is vir 'n kind beskikbaar. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het toegang tot die gedeelde balkon met 'n uitsig. Gaste moet asb. navraag oor kindertariewe doen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Let asb. dat hierdie kamer nie 'n en suite-badkamer het nie. Daar is 'n privaat badkamer in die gang met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n onderdakbalkon met 'n tafel stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het toegang tot die gedeelde balkon met 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het toegang tot die gemeenskaplike balkon met 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asb. navraag oor kindertariewe doen. Die kamer het 'n onderdakstoep langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n onderdakbalkon met 'n tafel stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n onderdakbalkon met 'n tafel stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is WiFi, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n L-vormige rusbank vir 2 kinders. Gaste moet asb. navraag oor kindertariewe doen. Die kamer het 'n onderdakstoep langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is ook WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Gaste moet asb. navraag oor kindertariewe doen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste. Dit moet by die eiendom betaal word.
In- en uitkloktye is buigbaar. Indien inklok na 20:00 of uitklok voor 08:00 is, moet die gastehuis asb. vooraf in kennis gestel word. Bevestig asb. te alle tye vooraf die aankoms- en vertrektye om te verseker dat 'n personeellid beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang