Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Walden Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Walden Suites is 'n elegante en stylvolle gastehuis wat teen die hange van Leeukopberg geleë is, wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk, in die omgewing van Fresnaye. Stil, sonnig en beskerm teen die wind met fantastiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Robbeneiland en Tafelbaai. Die eiendom is naby hoofstrande soos Clifton en Kampsbaai asook die Promenade in Seepunt.

Hierdie eiendom bestaan uit individuele ruim ontwerpte kamers met hoë plafonne, houtvloere en 'n kapasiteit van 2 gaste, terwyl sommige kamers groot genoeg is vir gesinne. Al 9 gastekamers is óf ingerig met 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het direkte toegang tot 'n balkon of 'n terras waar gaste die wonderlike sonsondergange kan geniet.

Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Boonop is daar hoëspoed-Wi-Fi, 'n slim-TV, 'n lessenaar asook 'n tee- en koffieskinkbord. Die Travertyn-teëlbadkamers is toegerus met óf 'n stort óf 'n bad of albei, asook 'n haardroër en badjas.

Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies en daaglikse koek is ook beskikbaar. Vir gaste wat wil afkoel of 'n bietjie son wil vang, is 'n 17-meter-swembad ook op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e02280e3c8da48f769ce39133d3dd8dc890b39789feb796cae355fb481ae7ee2ee0ecda099a18dcf48895da1e448848cf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 12 Bellwood Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.926672033898 18.382988870144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang