Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Waves Empire Apartment

Selfsorg

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Zelda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2015

Geen waarde vir geld nie. Die verblyf word bemark as 4-ster, maar die kwaliteit van die toerusting en breekware in eenheid is dit definitief nie. Daar word glad nie gemeld dat die eenheid 50 meter van 'n treinspoor af is nie, of die feit dat die straat waarin dit is baie lawaaierig is nie. Ek glo dit is 'n 3-ster en die prys moet aangepas word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e6374f6de6e1a251dc480d9fc79acca51d16dc3b3ecf68361612826a3911767c4e97b38c4c83a7da5cc81799a47128a1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 96 Beach Road Empire Building 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107868 18.470289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456