Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whacky Whale

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Whacky Whale
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Odette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette P

We'll be back.

Ideal beach front holiday accommodation. Hosts and booking agent very friendly and welcoming. Would have liked voile/net curtain in main bedroom.

Adri F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F

Ontspannend, ruim, rustige omgewing, skitterend skoon! Ek het regtig niks om oor te kla nie.

Ligging uitstekend met walvisse en dolfyne reg voor die huis. Skitterend skoon met alles wat 'n mens nodig het! Diens is uitstaande, dis baie veilig! Fantastiese naweek gehad!

Carmina C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmina C

Fantasties.

Ligging is perfek, agent is baie behulpsaam. Die uitsig is besonders. Sal definitief weer kom kuier.

Monique B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Rustige omgewing.

Die woonstel was modern, netjies, skoon en baie mooi opgepas. Die strand is stil en daar is baie om te doen, nie ver van die woonstel af nie.

Kevin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L

Great location to relax.

Being so close to the ocean was great. The view was stunning.

Shaun K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun K

Awesomeness, the place to stay for relaxation, beautiful beaches to see and sand dunes (Dubai).

Please arrange a cellphone booster for inside the apartment. There is no proper coverage inside. Your device can immediately lose network and be cut off whilst inside the apartment only.

Ettiene V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene V

A new favorite.

What a fantastic stay. Endless views, daily whale and dolphin shows. Only a few short steps over the road and onto the beach. Spacious, comfortable, clean and everything you need away from home. Love the place. Thank you and hope to visit soon.

Rhoda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda S

Fantasties.

Langs die see verblyf. Pragtige uitsigte, het walvis en dolfyne gesien. Baie netjies en skoon. Baie gerieflik en groot genoeg vir 4 mense.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestrandweg 18, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe187a4327a0cb5db3b2081578e49d1138ac048fc1349f3f42b97c2829a429bdaee0c9359b488a5d754443bebf2595564877b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 18 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002275849367 25.328582603041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang