Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale on Main B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sentraal geleë, veilig en pragtig. Ons gasheer was besonder gasvry en hulpvaardig. Veilige parkering. Die kamer was pragtig en baie skoon. Die bed was gemaklik en ons ontbyt was uit die boonste rakke. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stunning! Sal enige tyd weer daar bly! Die verblyf was stunning, goed geleë, gashere was so behulpsaam en die plekkie was baie netjies en skoon en lyk net soos die foto's! Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lovely accommodation in Hermanus, not far from the main town. Very friendly and helpful hosts, beautifully appointed rooms with comfortable beds and delicious breakfast. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Good day Mandy Thank you for taking time to write a review about your stay. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Regards, Zeno and Marlene

Jodie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

It was great, loved escaping from the city for a few days. The stay was great, the hosts were very friendly and welcoming. The house was secure and safe, great facilities and beautiful surroundings. Will definitely be coming back in whale season!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Jodie Thank you for taking the time to write a review on your recent stay with us. It is much appreciated. Regards, Zeno and Marlene

Marion F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We enjoyed our stay! The owners were very friendly and have created a warm and friendly environment for their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Good day Marion Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay in our guest house. Regards, Zeno and Marlene

Vernon C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Wonderful hospitality. The accommodation was excellent, clean and comfortable. The location was very convenient. The breakfast was perfect. The atmosphere and the hosts were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Beste Vernon Baie dankie vir jou resensie t.o.v. jou verblyf by ons. Ons is bly dat jy die tyd geniet het. Zeno en Marlene

Laurette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit het soos huis gevoel. Ons sal definitief altyd daar tuisgaan. Pragtige moderne tuiste. Gerieflik en ontvangs en kommunikasie baie, baie vriendelik. Voel soos huis. 'n Ware tuiste en moet vir enige besoeker aan Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Beste Laurette Dankie dat jy jou ervaring by ons met voornemende gaste deel. Ons is bly dat jy tuis gevoel het in ons gastehuis. Groete, Zeno en Marlene

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Onvergeetlike, lekker naweek. Ek sal The Whale on Main aanbeveel, oor en oor vir baie goeie diens, uitstekende gasvrou en gasheer. Ons het vanaf die aankoms tuisgevoel. Die kamer was uitstekend. Alles netjies en gemaklik. Die ontbyt in die oggend was baie lekker. Sommer 'n lekker begin vir die dag. Baie dankie! Ons kom weer sommer gou terug. Mag julle besigheid geseënd bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeno
The Whale on Main B&B
Baie dankie Jan em Stephanie vir julle positiewe terugvoer oor julle verblyf in The Whale on Main. Ons voel geëerd om julle as ons gaste te kon verwelkom. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Cris I
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

I thoroughly enjoyed my stay. Whale on Main B&B is great. Marlene was a great hostess and I will be going back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper Steenkamp S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Fantasties, diens en kos is baie goed. Plek is baie skoon. Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig. Verkies die bo hotelverblyf. Ek voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zeno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf811789a0fd5fe019b616315678259e43bd0e4f8232a1f0d31dfa29dddc6c5805fc8f0fa6a18bd453421bfbfcf2e75f39653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 825 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 329 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409946 19.260698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang