The Whale on Main B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 935 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.
Verblyf word in 6 slaapkamers wat stylvol versier is gebied en spog met 'n uitsig oor die see of op die berge. Elke slaapkamer het 'n gehalte-bed, en suite-badkamer, TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, sonstoele, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n gastesitkamer in die huis.
Besoekers kan na walvisse kyk, visvang, historiese besienswaardighede verken, watersport by die verskeie strande in en om die dorp geniet, valskermsweef of gholfspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whale on Main B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang