Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The White House is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n TV met stromingsdienste. Die kamer maak oop op die balkon wat spog met uitsigte oor die welige tuin. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste lekker in die borrelbad ontspan terwyl hulle die rustige tuin, oorvloedige voëllewe en pragtige uitsigte geniet.

Jou privaat tuin het 'n braai, 'n buite-etenstafel en meer sitplek. Gaste het ook toegang tot die organiese groentetuin, volle sonkrag, bykomende batterye vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kelly Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 10, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928f66f49503ccddf3f6d17c7ee4a47a489fa9eae28b0d80917c7036c8d580b3eeb9d0eaf9e420a928f69a7f83b6bc481f4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Lindsay Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.055631557337 23.079244640862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang